Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus – 22 Maart 2024

BEROEP

Ds A (André) Botha van Naboomspruit na Bethlehem-Oos; ds RG (Rudi) Janse van Vuuren van Prieska na Citrusdal; prop JN (Jean) Pelser as diensleraar na Fontainebleau; prop ML (Marisa) Pienaar na Vanwyksvlei.

WES-KAAPLAND

BEROEP

NG Gemeente Citrusdal het op 25 Februarie ds Rudi Janse van Vuuren van NG Gemeente Prieska beroep. (Marica Mouton, Skriba: Citrusdal, 18.03.2024).

RINGSITTING

Die gewone ringsitting van die Ring van George vind plaas op Sondag 14 April 2024 by NG Blanco-gemeente in George. (Dr AC Pieterse, Skriba: Ring van George, 19.03.2024).

NOORD-KAAPLAND

BEROEP

Proponent Marisa Louise Pienaar is op 16 Maart 2024 as leraar na die NG Kerk Vanwyksvlei beroep (vastetermynpos). (Marius Maree, konsulent, 16.03.2024).

VRYSTAAT

BEROEP

Ds André Botha van Naboomspruit is beroep na Bethlehem-Oos. (Alta Smit, Sakebestuurder: NG Gemeente Bethlehem-Oos, 20.03.2024).

HOËVELD

BEROEP

Fontainebleau Gemeenskapskerk (FGK) beroep proponent Jean Pelser as diensleraar vir die volgende ses maande. (Jean Pelser, Kerkkantoor: FGK, 20.03.2024).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top