Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG leraars beweeg (Amptelike nuus – 26 Julie 2024)

  • Hierdie kennisgewings is op 26 Junie 2024 opgedateer.

BEROEP

Dr JS (Johan) Botha van Edleen as uitvoerende amptenaar van die Oostelike Sinode; dr JL (Wicus) van der Merwe van Constantiakruin as hoof van kerklike opleiding by die Universiteit van Pretoria (UP).

NOORD-KAAP

RINGSITTING

Hiermee gee die Ring van Kenhardt kennis dat die 75ste gewone ringsitting op 17 Augustus 2024 te NG Kerk Kanoneiland plaasvind. (Ds Rion Britz, skriba van die ring, 26.07.2024).

NOORDELIKE

BENOEMING

Die kuratorium van die NG Kerk by die Universiteit van Pretoria het vir dr JL (Wicus) van der Merwe benoem as die hoof van Kerklike Opleiding (KO). (Dr Arno Meiring, skriba van die kuratorium (UP), 25.07.2024).

OOSTELIKE

BENOEMING

Die Sinodale Diensraad van Oostelike Sinode op 22 Julie 2024 vir dr JS (Johan) Botha van die NG Gemeente Edleen asook Kerklike Maatskaplike Dienste: Tutela benoem het as Uitvoerende Amptenaar van Oostelike Sinode. Die Sinodale Diensraad gee hiermee uitvoering aan Reglement 12.6.2 en Reglement 12.7.4 van Kerkorde 2023. (Francois Retief, uitvoerende amptenaar: NG Kerk Oostelike Sinode, 23.07.2024).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top