Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 16 Mei 2025)


BEROEP

Prop A (Annamari) de la Harpe (beroepbaar) na Greyton; prop Peter Kotze (vroeër van Stellenberg) na Delmas-Wes; ds JPM (Marius) Maree (emeritus) van Vosburg na Kokstad; ds DS (Dean) Reiners van Birchleigh na Meerensee; ds CA (Cecil) van der Merwe van Kerk-in-Suid na Doornpoort.

WES-KAAPLAND

BEROEP

Die kerkraad van NG Kerk Greyton het op Woensdag 14 Mei besluit om vir prop Annamari de la Harpe te beroep. Sy is tans nie by ’n ander gemeente nie. (Telana Swiegers, skriba/kassier: NG Kerk Greyton, 16.05.2025).

KWAZULU-NATAL

BEROEP

Ds Marius Maree van Vosburg is na die NG Gemeente Kokstad beroep en ds Dean Reiners van Birchleigh na die NG Gemeente Meerensee. (Ds Pieter Grobler, skriba: NG Kerk in KwaZulu-Natal, 15.05.2025).

NOORDELIKE

BEVESTIGING

Ds CA (Cecil) van der Merwe van Kerk-in-Suid is na Doornpoort-gemeente beroep. Hy het die beroep aanvaar en word op 15 Junie bevestig. (Nicolene Smuts, saakgelastigde: Doornpoort-gemeente, 16.05.2025).

HOËVELD

BEROEP
Op ’n beroepingsvergadering gehou op Dinsdag 6 Mei, het die gemeenteraad van NG Gemeente Delmas-Wes, vir prop Peter Kotze beroep as nuwe leraar van die gemeente. (Maralize Swart, skriba: NG Gemeente Delmas-Wes, 16.05.2025).

Vriende van Kerkbode

Ondersteun Kerkbode, die amptelike blad van die NG Kerk – én die oudste bestaande Afrikaanse blad in Suid-Afrika – ter wille van betroubare nuus in die kerkgemeenskap…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top