Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Dirk Hattingh dig tot by 90!

DIE LAASTE DRAAI Gedigte deur Dirk Hattingh Self-uitgegee, 2015 Resensie deur Fanie Marais Die vierde digbundel van Dirk Hattingh – negen­tigjarige emeritus-leraar en eertydse moderator van die Wes-Kaapse Sinode – het verskyn: Die laaste draai. Hy het met ’n vorige bundel gesuggereer dat sy tyd verstreke is. Toe nie! Die laaste draai dek ’n verskeidenheid temas: oor […]

Dirk Hattingh dig tot by 90! Lees verder

Boeke

De Gruchy skryf ‘persoonlike teologie’ soos min ander

I HAVE COME A LONG WAY Deur John W de Gruchy Uitgegee deur Lux Verbi, 2014 Resensie deur Laurie Gaum John de Gruchy boekstaaf sy uitsonderlike lewe in hierdie boek op kenmerkend indrukwekkende wyse – ’n lewe as akademikus, teoloog, skrywer, stryder vir geregtigheid, Christen-humanis, houtwerker, ouer en mensch. Dis ’n vinnig-bewegende reis oor kontinente heen

De Gruchy skryf ‘persoonlike teologie’ soos min ander Lees verder

Boeke

Kyk weer helder na die Here wat ons volg

THE CHALLENGE OF JESUS Deur NT Wright Uitgegee deur InterVarsity Press, 1999 Vandag is dit na my besef vir die kerk uiters nodig om te konsentreer op Jesus. Te midde van al die baie woelinge, gesprekke en sienings wat die rond­te doen, is dit vir die dissipels van Jesus deurslag­ge­wend om net weer helder te

Kyk weer helder na die Here wat ons volg Lees verder

Boeke Lees dié boek
Flip Loots

10 Vrae aan Flip Loots

Dr Flip Loots is al dekades lank betrokke by godsdiensuitsendings oor die radio: vroeër by Transwêreldradio en Radiokansel, waarvan hy die besturende direkteur was, toe by Christen-Netwerk (Radio) en deesdae by RSG. Frits Gaum het met hom gesels. 1. Het jy nog altyd ’n passie vir uitsaai, Flip? Dit was van jongs af my passie

10 Vrae aan Flip Loots Lees verder

Boeke
Scroll to Top