Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Die groot ‘D’ vra genadige medemense

IN DIE DONKER PUT. ’n Eerlike kyk na spanning, depressie en uitbranding en hoe om dit te herken en te hanteer. Deur Johan Smith Uitgegee deur CUM, 2015 Hierdie boek kan gerus maar op die boekrak van Kerkbode-lesers staanplek kry. Johan Smith beskryf die ongenaakbare uitwerking wat klinie­se depressie – of die groot “D” – op ’n

Die groot ‘D’ vra genadige medemense Lees verder

Boeke

Twee boeke slaan pryse los

Tom en Lollie Smith se 7 Ritmes vir Kinders is ’n grensverskuiwende boek. Die skrywers praat verfrissende teologiese taal en die wenke vir praktiese toepassing help lesers (en hul kinders) om hul geloofsoortuigings en volgelingskap van Jesus met hul lewe te integreer. Met hierdie woorde is die derde Bybel-Media-Cordis Trust-pryse vir Christelike gesinsliteratuur onlangs aan

Twee boeke slaan pryse los Lees verder

Boeke

En die wenners is …

Die Andrew Murray-prysfonds het pas die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Barend Vos wen Andrew Murrayprys Die Andrew Murrayprys vir die beste Afrikaanse Christelike boek is gewen deur Barend Vos, NG predikant van Warrenton, vir sy boek Die ewigheid in my hart, uitgegee deur Lux Verbi. Daar is 23

En die wenners is … Lees verder

Boeke

10 vrae aan Johan Smit

Ds Johan Smit is saam met sy vrou, Nina, van die bekendste en gewildste skrywers van geestelike boeke in Afrikaans. Johan se skryfloopbaan strek oor etlike dekades en hy is ’n betroubare Bybeluitlêer met ’n helder skryfstyl. Frits Gaum het na aanleiding van sy jongste boek, Gereed vir die wederkoms?, uitgegee deur CUM, met hom gesels. 1. Jou

10 vrae aan Johan Smit Lees verder

Boeke

Hoe word ’n gemeente missionaal?

Becoming the Gospel: Paul, Participation, and Mission (The Gospel in Our Culture Series) Deur: Michael J Gorman Uitgegee deur: William B Eerdmans Publishing Company, Grand Rapids, Michigan. 2015 Die vermaarde sendingkundige, Lesslie Newbigin, sê in sy boek The gospel in a pluralist society: “I am suggesting the only answer, the only hermeneutic [means of interpretation]

Hoe word ’n gemeente missionaal? Lees verder

Lees dié boek

10 Vrae aan Danny Fourie

Danny Fourie se boek, Vir ewig en altyd saam – ’n reis van liefde, verlies en hoop, oor sy kortstondige huwelikslewe met die vorige redakteur van Kerkbode en LiG, wyle Adri-Louise van Renen-Fourie, het pas verskyn. Frits Gaum het met hom gesels. 1. Wie is jy, Danny? Allereers is ek die pa van vyf wonderlike en begaafde

10 Vrae aan Danny Fourie Lees verder

Boeke

Toekomsvenster se vyfde boek verskyn

Die vyfde boek in ToekomsVenster se reeks het pas verskyn. Ons behoort aan mekaar handel oor die geloofsgemeenskap en is geskryf deur dr Annes Nel. ToekomsVenster, met die leuse “Op weg na en anderkant 2020”, wil bydra om gelowiges omvattend toe te rus vir die uitdagende tye waarin hulle leef. Die materiaal bestaan uit stiltetyddagboeke

Toekomsvenster se vyfde boek verskyn Lees verder

Boeke Nuus

10 Vrae aan Dr Roelf Petersen

Dr Roelf Petersen is die besturende direkteur van die Kansel Media-groep wat die bekende Christelike radiostasie, Radiokansel, insluit. Frits Gaum het met hom gesels. 1. Wie is Roelf Petersen? Rudolf Petersen is ’n gewone Christen wat 15 jaar gelede deur die Here geroep is om Radiokansel te bestuur. Ek het in die Noorde en Noordwes

10 Vrae aan Dr Roelf Petersen Lees verder

Boeke
Scroll to Top