Riekert wil help dat jou geloof in Jesus vlerke kry
Riekert Botha is ’n tentmakerleraar en was voorheen leraar van die Baptiste-gemeente op Vredendal. Hy is die skrywer van die bekende Pleisters vir die siel-reeks. Hierdie dagboek handel by uitstek oor Jesus en wil die leser help om te verstaan wat dit beteken dat Hy die kern van ons geloof is.
Riekert wil help dat jou geloof in Jesus vlerke kry Lees verder
Boeke






