Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boek kyk na wit Afrikaners

KRUISPAAIE – AFRIKANERKEUSES IN DIE 19DE EN 20STE EEU
DEUR LEOPOLD SCHOLTZ
Uitgegee deur Kraal-uitgewers, 2016


kruispaaie

Dr Leopold Scholtz is ’n knap Suid-Afrikaanse historikus, soos ook blyk uit sy jongste publikasie. Hy bekyk in dié werk die onlangse geskiedenis van die wit Afrikaners. Hy is dikwels skroeiend in sy kritiek op die wit Afrikaners wat hulle rug op hulle bruin kultuur- en taalgenote gedraai het. Hy verwys ook met ont­stel­tenis na die NG Kerk wat ná die Cottesloe-kerkebe­raad in werklikheid voor Verwoerd se toorn gaan lê het. Maar Scholtz skryf ook oor die “goeie” dinge wat deur Afrikaner-toedoen gebeur het. Kruispaaie is ’n uitstekende boek wat ’n plek op elke den­kende Afrikaanssprekende se rak verdien.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top