Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Kreider bring lesse uit die vroeë kerk

THE PATIENT FERMENT OF THE EARLY CHURCH: THE IMPROBABLE RISE OF CHRISTIANITY IN THE ROMAN EMPIRE Deur Alan Kreider Uitgegee deur Baker Publishing Group Resensie deur Freddie Schoeman Waarom het die vroeë kerk ge­du­rende die eer­ste drie eeue van sy bestaan so merkwaardig gegroei ten spyte van vervolging? Wat het mense daartoe gelei om deel

Kreider bring lesse uit die vroeë kerk Lees verder

Lees dié boek

Kortlyste vir boekpryse

Die kortlyste vir 2017 se Andrew Murray-prysfonds is pas aangekondig. Andrew Murrayprys vir Afrikaanse teologiese boeke (alfabeties) * Geloof sonder sekerhede deur Anton van Niekerk  * Godsgeheim deur Jaap Durand * Oop vir die oomblik deur Willem Nicol * Ontsluit die Bybel deur Stephan Joubert en Leonard Maré * Ontvang wat vir jou gegee is deur

Kortlyste vir boekpryse Lees verder

Boeke

Adrio König doen dit weer

Paulus Deur Adrio König Uitgegee deur CUM, 2017 Resensie deur Frits Gaum Met hierdie puik werk oor Paulus, “die indringer-apostel wat die evangelie gered het”, doen Adrio König dit weer: hy skryf ’n uitstekende boek waarin hy deeglik ingaan op deurslag­ge­wende sake in ons ge­loof, aandui in watter rigting ant­woor­de op probleemvrae gesoek kan word, en veral sê waarom

Adrio König doen dit weer Lees verder

Boeke

God nooi ons uit om deel te word van sy lewe

THE DIVINE DANCE: THE TRINITY AND YOUR TRANSFORMATION Deur Richard Rohr, saam met Mike Morrell Uitgewer: Whitaker House, 2016 Resensie deur Christo de klerk Dié boek is geskryf vir diegene wat ook vra: Hoe is dit moontlik dat na 2 000 jaar se blootstelling aan die evangelie, so min transformasie in Christene se le­we is,

God nooi ons uit om deel te word van sy lewe Lees verder

Lees dié boek
Kobus van Zyl ontvang ’n kopie van sy boek, Gebed – ’n Lewensreis met God, van Myra Lochner van Kreativ SA, tydens die bekendstel­ling van die boek in die NG gemeente Reebok. Foto verskaf

’n Lewenslange reis met gebed

Dr Kobus van Zyl se boek oor die gebed is einde verlede jaar in die Suid-Kaap bekend ge­stel. Kobus is ’n gebore Mosselbaaier. Hy het ná jare in die sendingveld in Kenia en Mosambiek teruggekom na sy geboorteplaas, Welbedacht, buite Mosselbaai, waar hy en sy gesin tans woon.

’n Lewenslange reis met gebed Lees verder

Boeke

Kom reis saam deur Lydenstyd

In haar eerste hoofstuk, “Reisreëlings vir medereisigers” vertel die gesoute skrywer Ronell Bezuidenhout hoe sy haar “reis deur Lydenstyd” wil bena­der: “Welkom by hierdie reis! Beskou hierdie boek as jou reisgids. Daar is 40 bakens langs die pad, een vir elke dag. Jy sal nie noodwendig elke dag, 40 agtereenvolgende dae lank, by elke baken kan stilhou nie. Soms spoed ’n mens met ’n lang asem van noord na suid op die N1, dwarsdeur die nag, en jy mis die Karoo-landskappe. Dit is ’n haastige reis dié. Anderdag is daar weer kans vir stilhou-stilhou ry …”

Kom reis saam deur Lydenstyd Lees verder

Boeke

Cas Vos lewer teologiese kunswerk

GOD DIE GROOT DIGTER Deur Cas Vos Uitgegee deur Cordis Trust-publikasies, 2016 Resensie deur Stephan Joubert Ek het ’n arsenaal vol teologiese boeke. Maar hulle val soms vas in taal waarvoor daar nie eens woordeboeke bestaan nie. Boonop neem baie van hierdie boeke nooit enige noemenswaardige geloofsposisie in nie. Ek lei af dis nie “polities

Cas Vos lewer teologiese kunswerk Lees verder

Boeke

Deurleefde wyshede waarna oud en jonk kan luister

OOR DIT EN DAT … EN NOG WAT Deur Jannie du Preez Selfuitgawe, 2016 Resensie deur Willie van Rooyen In hierdie lekkerlees-boek gaan dit oor mense se woorde en dade deur die eeue heen. Die 25 hoof­stukke is propvol interessante aanhalings uit die Bybel, liedere, gebede, gedigte, gesegdes, sêgoed van be­kendes (en minder bekendes), asook

Deurleefde wyshede waarna oud en jonk kan luister Lees verder

Boeke

Dié boek help ’n mens nie oral om die Bybel reg te lees

Hoe om die Bybel reg te lees Deur Stephan Joubert saam met Roedolf Botha, Leonard Maré, Tom Smith, Jan Venter en Franco-Pierre Visser Uitgegee deur CUM, 2016 Resensie deur Frits Gaum Stephan Joubert is een van die bekendste Bybel­uit­lêers in die land, en sy betrokkenheid by hierdie boek laat ’n mens dit met groot verwagting optel.

Dié boek help ’n mens nie oral om die Bybel reg te lees Lees verder

Boeke
Ds Johan en Nina Smit.

Johan Smit het aan geloof woorde gegee

Met die dood van Johan Smit het ons kerk en Afrikaans een van ons vrugbaarste skrywers van boeke oor die geloof verloor. Sy dood laat ’n baie groot leemte. Johannes Jacobus Smit het op Stellenbosch studeer, ’n kort rukkie in Hebreeus klasgegee, NG predikant geword van Wynberg, Bellville-Oos en Helderberg, raadgee-briewe en -rubrieke vir Bybelkor en kerklike tydskrifte geskryf en

Johan Smit het aan geloof woorde gegee Lees verder

Boeke

Henri Nouwen: ‘Die skoonheid van die wond’

Op 21 September is Henri Nouwen, Katolieke priester en teoloog, vanjaar 20 jaar gelede onverwags oorlede. Nouwen het met die 39 boe­ke wat hy geskryf het, ook in Suid-Afrika en onder NG Kerk-predikante invloed uitgeoefen. Nouwen se boeke is geskryf in sy kenmerkende styl wat die menslike toestand van angstigheid (die “grondgestemdheid” van die mens – Kierkegaard) en ’n soeke na konneksie, aangrypend verwoord.

Henri Nouwen: ‘Die skoonheid van die wond’ Lees verder

Boeke
Scroll to Top