Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kortlyste vir boekpryse

Die kortlyste vir 2017 se Andrew Murray-prysfonds is pas aangekondig.

Andrew Murrayprys vir Afrikaanse teologiese boeke (alfabeties)
* Geloof sonder sekerhede deur Anton van Niekerk 
* Godsgeheim deur Jaap Durand
* Oop vir die oomblik deur Willem Nicol
* Ontsluit die Bybel deur Stephan Joubert en Leonard Maré
* Ontvang wat vir jou gegee is deur Coenie Burger en Andries Cilliers

Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen Christelike en teologiese boeke in ’n amptelike taal van Suid-Afrika (alfabeties) 
* A rainbow over the land deur Ernst Conradie en David Field
* A space for grace deur Johan Cilliers
* Dit is amper dag deur Jaap Durand
* Mispa deur Helena Hugo
* Vir ewig en altyd saam deur Danny Fourie
* Vyf honderd agt en vyftig dae deur Yolanda Korkie
* Wholeness in hope care deur Daniël Louw

Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk in ’n amptelike taal van Suid-Afrika (alfabeties)
* Die avonture van Maria en Braam deur Tinus van Zyl
* Jesus ruik na mirre en stof deur Pierre du Plessis
* Hart van Hillbrow deur Elise Bosch
* “Matteus, volg my!” deur Herman Breytenbach
* Yehudit, chosen by God deur Lauren Jacobs 

Die wenners word in April aangekondig en die prysoorhandiging is in Mei op Wellington.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top