Skrywer ry 36 000 km op die spoor van bekende kerkargitek se nalatenskap: Dominees, eiendomskommissies en kerkrade móét dié boek lees
Op die spoor van die kerkargitek Wynand H Louw deur Albert B Geldenhuys Uitgewer: Naledi, 2026 Resensent: Jan Lubbe In 2016 vertrek Albert Geldenhuys met sy vrou Maretha en ’n kamera op ’n reis deur Suid-Afrika. Méér presies: Agt “kerktoere”, 36 000 km en 160 kerkgeboue “Op die spoor van Kerkargitek Wynand H Louw”, […]


