Diens op afgeleë plekke: Die energieke pioniersgees van ‘Suster Kockie’ behendig beskryf in boek oor haar lewe
Sister Kockie: A full life in service deur Annalette Perold Uitgewer: CLF, 2025 Resensent: Elna Mouton Of ’n mens die nimlike Suster Kockie persoonlik geken het óf deur hierdie boek ontmoet, haar energieke pioniersgees en kinderlike vertroue is ewe oorweldigend. Haar pad loop na afgeleë plekke in die Oos-Kaap en destydse SWA, toe telefone […]





















