Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Resensie van ‘Parent yourself first’ deur Bryana Kappadakunnel: Ouerskap begin by jou eie genesing

In Parent yourself first bied Bryana Kappadakunnel ’n deernisvolle en transformerende gids vir ouers wat hulle kinders bewus en met empatie wil grootmaak – juis deur eers hulle eie innerlike kind te leer ken en versorg. As gelisensieerde huweliks- en gesinsterapeut met ’n agtergrond in vroeëkinderontwikkeling, skryf sy met kundigheid én toeganklikheid, skryf Johannette de […]

Resensie van ‘Parent yourself first’ deur Bryana Kappadakunnel: Ouerskap begin by jou eie genesing Lees verder

Boeke

Conradie help jou om verlossing eg te verwoord in ’n wêreld vol lyding en onreg

Maar verlos ons van die Bose! deur Ernst Conradie Uitgewer: CLF Uitgewers, 2025 Resensent: Juanita Greyvenstein Waarvoor bid ons wanneer ons pleit dat God ons verlos van die Bose? Vra ons dalk vir bevryding van misdaad en korrupsie? Vra ons vir hulp om ons eie talente te ontwikkel? Of pleit ons miskien dat die menswaardigheid

Conradie help jou om verlossing eg te verwoord in ’n wêreld vol lyding en onreg Lees verder

Boeke

Graham Allcott ontmasker drie algemene mites oor kindness

Kind deur Graham Allcott Uitgewer: Bloomsbury Publishing, 2024 Resensent: Anje Zeeman “Kindness is the quiet power that makes work better.” So bied Graham Allcott in Kind ’n vars perspektief op die rol van vriendelikheid in die werkplek. Deur ’n kombinasie van persoonlike ervarings, navorsing en praktiese riglyne, moedig hy lesers aan om vriendelikheid nie net

Graham Allcott ontmasker drie algemene mites oor kindness Lees verder

Boeke

Bepeins ’n slag die groot invloed van klein alledaagse stu-kragte

The Housefly Effect: How Nudge Psychology steers our behaviour without us even knowing Deur Eva van den Broek en Tim den Heijer Uitgewer: HarperCollins, 2025 Resensent: Waldemar Stumpfe   The Housefly Effect is ’n handige boek vir jouself of gespreksgroepe wat graag meer wil besin oor hoe om in die oomblik en meer deurdag te

Bepeins ’n slag die groot invloed van klein alledaagse stu-kragte Lees verder

Boeke

Boekbekendstelling: Sinkroniseer – Woorde vir wanneer jy jou ritme verloor – deur Zander van der Westhuizen

Dr Nico Smit gesels met die skrywer van Sinkroniseer, dr Zander van der Westhuizen, oor dié nuwe boek tydens ‘n bekendstellingsgeleentheid wat in Mei 2025 in Pretoria plaasgevind het. Koop die boek by HIERDIE skakel Die uitgewer, Bybel-Media, skryf oor die boek: “Sinkroniseer nooi jou om opnuut aan te sluit by die ritme van die

Boekbekendstelling: Sinkroniseer – Woorde vir wanneer jy jou ritme verloor – deur Zander van der Westhuizen Lees verder

Boeke

Profiele van pryswenners 2025: Cas Vos | ‘Dis my geskenk aan die kerk en gelowiges om die pad van die Psalms te bewandel’

Rethie van Niekerk gesels met Cas Vos, vanjaar se wenner van die Andrew Murrayprys, vir sy boek Geloofsgedigte. Uitgewer: Naledi, 2024   Prof Cas Vos het al verskeie titels gedra: predikant, dosent, dekaan, twee maal wenner van die Andrew Murrayprys. Hy bly egter deurlopend “’n pen wat aanhou skryf”, met oor die 50 boeke. Sy

Profiele van pryswenners 2025: Cas Vos | ‘Dis my geskenk aan die kerk en gelowiges om die pad van die Psalms te bewandel’ Lees verder

Boeke
Alan Storey skryf in die gees van gister en vandag se profete. Sy stem is persoonlik, maar ook diep teologies en deurdrenk met ’n pastorale bewussyn van mense se werklikhede. Foto: Verskaf

Profiele van pryswenners 2025: Alan Storey | Vir hom is vrees die kerk se grootste vyand

Cecile Murray-Louw gesels met Alan Storey, vanjaar se wenner van die Andrew Murray-Desmond Tutuprys, vir sy boek The bell, banners and blasphemy. Uitgewer: A Slow Walk Books, 2024   “A church that is silent in the presence of injustice is no church at all.” So skryf Alan Storey in sy boek The bell, banners and

Profiele van pryswenners 2025: Alan Storey | Vir hom is vrees die kerk se grootste vyand Lees verder

Boeke
Ruhan Fourie is ’n historikus, verbonde aan die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie aan die Universiteit Stellenbosch. Foto: Verskaf

Profiele van pryswenners 2025: Ruhan Fourie | Navorser maak erns met NG Kerk as beide produk en agent van geskiedenis

Rethie van Niekerk gesels met Ruhan Fourie, vanjaar se wenner van die Desmond Tutu-Gerrit Brand-prys vir debuutwerk, vir sy boek Christian nationalism and anticommunism in twentieth century South Africa Uitgewer: CLF (Oorspronklik uitgegee deur Routledge), 2024   Ek ken vir Ruhan Fourie al van sy studentedae, toe hy as studentebedieningsleier gereeld met ’n vraag, teorie,

Profiele van pryswenners 2025: Ruhan Fourie | Navorser maak erns met NG Kerk as beide produk en agent van geskiedenis Lees verder

Boeke
Die Andrew Murray-prys is vanjaar toegeken aan Cas Vos vir die publikasie Geloofsgedigte (Naledi).

Cas Vos wen Andrew Murray-prys + ander wenners vir 2025 bekend 

Vanjaar se wenners van die onderskeie pryse en toekennings van die Andrew Murray-Desmond Tutu Prysfonds is op 29 April aangekondig. Die prysoorhandigings sal op 30 Mei vanjaar by die Kunstekaap plaasvind. LEES OOK: Hou Kerkbode se boekeblad dop vir ‘n volledige oorsig van die wenpublikasies “Die pryse dien veral as aansporing en erkenning vir skrywers

Cas Vos wen Andrew Murray-prys + ander wenners vir 2025 bekend  Lees verder

Boeke

Boek | Treffende geloofslens op werkverwante pyn

When work hurts deur Meryl Herr Uitgewer: IntervarsityPress, 2025 Resensent: Rethie van Niekerk Ek het When work hurts gekoop op die dag wat dit uitgekom het. My daaglikse kontak met mense getuig dat hierdie ’n uiters relevante onderwerp is waarvan ons eenvoudig moet kennis neem. Lees ook: Boek | Waardevolle wenke oor organisatoriese kultuurverandering vir

Boek | Treffende geloofslens op werkverwante pyn Lees verder

Boeke

Boek | Waardevolle wenke oor organisatoriese kultuurverandering vir kerklike gehoor

The power of culture deur Laura Hamill Uitgewer: Pegasus Books, 2024 Resensent: Nina Müller van Velden Die kerk is oor die algemeen maar skugter om skouers te skuur met die besigheidswêreld, en tereg so: ons is immers nie ’n korporatiewe instelling nie. Hierdie titel het egter my oog gevang en ek was nuuskierig om te

Boek | Waardevolle wenke oor organisatoriese kultuurverandering vir kerklike gehoor Lees verder

Boeke

Boek: Verhaal van 200 jaar se kerkmusiek in die NG Kerk onthul: Iets het hier in Suid-Afrika met hierdie musiek gebeur

De Kinderharp, Hallelujas & Afrika Nyimbo’s: Verborge liedereskat in die NG Kerk Argief 1824-2024 deur Isabel Murray Uitgewer: Clairvaux Uitgewershuis, 2024 Resensent: Siegfried Louw Miskien het jy ook al vir ’n sjokoladeproe by ’n wynplaas opgedaag. Hulle bring so ’n pikante bordjie met ’n stukkie sjokolade op en begin vir jou die storie van die

Boek: Verhaal van 200 jaar se kerkmusiek in die NG Kerk onthul: Iets het hier in Suid-Afrika met hierdie musiek gebeur Lees verder

Boeke

Boek : Eerlike ‘liefdesbrief aan SA’ bring bekende en nuwe stemme byeen

Messages of hope for South Africa saamgestel deur Anemari Jansen Uitgewer: Koorsboomstories, 2025 Resensent: Rethie van Niekerk Mooi. Dit is die eerste woord wat by ’n mens opkom wanneer jy Messages of hope for South Africa in jou hande hou. Die kleurvolle glanspapier en deurlopende volkleurfoto’s verleen nie net skoonheid nie, maar getuig ook subtiel

Boek : Eerlike ‘liefdesbrief aan SA’ bring bekende en nuwe stemme byeen Lees verder

Boeke

Boek | Duitse filosoof Hanno Sauer volg die spoor van morele transformasie

The invention of good and evil: A world history of morality deur Hanno Sauer Uitgewer: Profile Books, 2024 Beskikbaar by Loot. Resensent: Roné Vosloo Hoekom is ons goed? Hoekom is ons sleg? Hoe besluit ons wat is goed en wat is sleg? Word dit deur ’n persoon of ’n gemeenskap bepaal? Wat beteken hierdie vrae?

Boek | Duitse filosoof Hanno Sauer volg die spoor van morele transformasie Lees verder

Boeke

Boek | Bakengemeentes bied boeiende kyk na kultuurskuiwe binne gemeentes

Bakengemeentes: Nagedink oor roeping en getrouheid deur Lourens Bosman, Marelize Maritz en Mias van Jaarsveld (reds) Uitgewer: Barnabas Akademiese Uitgewers, 2024  Beskikbaar by CLF. Resensent: Rethie van Niekerk Kan dit al twintig jaar of meer wees wat ons missionale teologie lees, dink en praat? Tog was Bakengemeentes vir my die eerste keer in al hierdie

Boek | Bakengemeentes bied boeiende kyk na kultuurskuiwe binne gemeentes Lees verder

Boeke

’n Goeie teologie oor die Psalms, verweef met nadenke

Geloofsgedigte deur Cas Vos Uitgewer: Naledi, 2024 Resensent: Rethie van Niekerk Geloofsgedigte is die derde boek oor die Psalms uit Cas Vos se vrugbare pen. Hoewel hierdie werk bou op die voriges, word hier meer aandag gegee aan die prediking van die Psalms. In Geloofsgedigte vind ons ’n vakkundige se goed onderlegde oordenkings oor die

’n Goeie teologie oor die Psalms, verweef met nadenke Lees verder

Boeke

Wie moet ons wees wat God uitstuur na die uithoeke?

Gestuur om te getuig deur Hermie van Zyl, saam met Nico Smit Uitgewer: Bybelkor, 2024 Resensent: René Potgieter As ’n mens die boek Handelinge opneem, dink jy miskien dat die boodskap net gaan oor die opdrag om die evangelie te verkondig. Dit is inderdaad ons opdrag as kerk. Maar in die besondere boek, Gestuur om

Wie moet ons wees wat God uitstuur na die uithoeke? Lees verder

Boeke

BOEKE | Kerkhistorikus skets Bybelse teks as ‘vlugteling’ en as globale lewenskrag

The Bible: A global history deur Bruce Gordon Uitgewer: John Murray Press, 2024 Resensent: Henco van der Westhuizen   Die Yale-historikus Bruce Gordon, die skrywer van onder andere The Oxford Handbook of Calvin and Calvinism (Oxford) asook John Calvin’s Institutes of the Christian Religion (Princeton 2016), vertel in The Bible: A global history die verhaal

BOEKE | Kerkhistorikus skets Bybelse teks as ‘vlugteling’ en as globale lewenskrag Lees verder

Boeke

Nuut op die rak | Bakengemeentes : Nagedink oor roeping en getrouheid

Bakengemeentes: Nagedink oor Roeping en Getrouheid is gebaseer op oorspronklike navorsing binne die NG Kerk en bied insig in hoe gemeentes aanpas by veranderende omstandighede. Die werk sluit kwalitatiewe en kwantitatiewe empiriese data in, versamel deur die NG Kerk se Algemene Taakspan Navorsing, en staan in gesprek met die 2030-droomscenario wat na afloop van die

Nuut op die rak | Bakengemeentes : Nagedink oor roeping en getrouheid Lees verder

Boeke

Resensies + Leesidees vir oud en jonk dié Kersfees

Vir kleintjies Die verlore skapie deur Martin Schwella Uitgewer: CLF, 2024 Resensent: Rethie van Niekerk Wat ’n lekkerte! Die verlore skapie is ’n reeks vertellings oor Leon, ’n nuwe skapie in Blêrfontein. Hy maak vriende met Tjoppie en so verhalend leer hy van die Herder, gebed, die Bybel, kerk en nog baie ander dinge. ’n

Resensies + Leesidees vir oud en jonk dié Kersfees Lees verder

Boeke

Resensie: Ivor Swartz skram nie weg van moeilike vrae nie

Nogtans-geloof deur Ivor Swartz Uitgewer: Lux Verbi, 2024 Resensent: Toit Wessels Hierdie boek is die perfekte werk om te lees met vrae oor God en mens, liefde, lewe en ewigheid in gedagte. Swartz nooi jou uit om saam met hom op ’n baie eenvoudige, dog diep vlak, jou vrae (of liewer jou klagtes) na God

Resensie: Ivor Swartz skram nie weg van moeilike vrae nie Lees verder

Boeke
Scroll to Top