Resensie: ’n Komplekse boek oor geslagsgebaseerde geweld
Maria’s Keepers: One woman’s escape from the Jehovah’s Witnesses Church in South Africa deur Sam Human. Uitgewer: Penguin Books, 2024 Resensent: Aneleh Fourie Le Roux Maria’s Keepers is ’n komplekse boek – nie omdat dit moeilik lees nie, maar omdat die skrywer soveel moeilike onderwerpe probeer verweef rondom een vrou se lewensverhaal. Haar belewing as […]
Resensie: ’n Komplekse boek oor geslagsgebaseerde geweld Lees verder
Boeke


















