Kinders het hulle eie storie en hulle eie reis
Tilana Meyer-Morkel het namens Kerkbode gesels met Sandy Schoeman, wenner van vanjaar se Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk, vir haar boek Rooiletterkind. Wat maak van ’n vrou ’n ma? Dit is die vraag waaroor ek en Sandy Schoeman begin gesels in ons Zoom-kuier. Sandy antwoord my vraag met haar eie vraag: “Wat maak van […]
Kinders het hulle eie storie en hulle eie reis Lees verder
Boeke


















