Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

Andrew Murray Desmond Tutu-pryse: Kortlyste bekend vir 2024


Die kortlyste van die Andrew Murray-Desmond Tutu-prysfonds se pryse vir 2024 is pas bekend gemaak. Die wenners word op 19 April aangekondig, volgens dr Frits Gaum, voorsitter: Andrew Murray-Desmond Tutu-prysfonds.

 

Die kortlyste van die Andrew Murray-Desmond Tutu-prysfonds se pryse vir 2024 is pas bekend gemaak. Die wenners word op 19 April aangekondig.

 ANDREW MURRAYPRYS VIR CHRISTELIKE PUBLIKASIES IN AFRIKAANS

 Daar is ’n rekordgetal van 31 boeke deur agt uitgewers ingeskryf. Die kortlys (alfabeties):

Geborg

 Daar is méér deur Daniël J Louw (Naledi)

Deur die tonnel van twyfel deur Koos Kombuis (Naledi)

Geweld teen vroue onder redaksie van Bernard Lategan en Chris Jones (Naledi)

Leef lig deur Jaco Strydom (Lux Verbi)

Onbeskryflike genade deur Stefaans Coetzee (Lux Verbi)

Onder die blaredak deur Andries Cilliers (Bybel-Media)

Ons wil Jesus sien deur Coenie Burger en Marius Nel (Bybel-Media)

Geborg

LEES OOK: Andrew Murray-prysfonds 2023: Waardige wenboek pak uit wat lesers by Barth kan leer oor Christus as Priester, Koning en Profeet 

ANDREW MURRAY-DESMOND TUTUPRYS VIR TEOLOGIESE PUBLIKASIES IN ‘N AMPTELIKE TAAL VAN RSA

 Daar is 27 boeke van 15 uitgewers ingeskryf. Die kortlys (alfabeties);

 African Readings of the Bible onder redaksie van Ntozakhe Cezula en Peter Nagel (uitgewer Bybel-Media)

A Grammar of the Ethics of John deur Jan van der Watt (Mohr Siebach)

Andrew Murray: Letters to his Children deur Isabel Murray (Clairveau Writer’s House)

Philemon deur DF Tolmie (Mohr Siebach)

Geborg

Reluctant Prophet … Albert Nolan onder redaksie van Mike Deeb, Philippe Denis en Mark James (University of Johannesburg Press)

Research on Galations deur DF Tolmie (University of Johannesburg Press)

Twenty-one Voices Why the Palestinian Struggle Matters onder redaksie van Marthie Momberg (Naledi)

 

DESMOND TUTU-GERRIT BRANDPRYS VIR DEBUUTWERK

 Daar is 16 boeke van ses uitgewers ingeskryf. Die kortlys (alfabeties):

 Bakens van geloof deur Ilse Roux (Luca)

Betereinders deur Schalk van Heerden (Lux Verbi)

Geborg

Conquer your Mountains deur Mandla Moyo (Luca)

Rooiletterkind deur Sandy Schoeman (Naledi)

Speaking of Satan in Zambia deur J Kroesbergen-Kamps (AOSIS)

  

 

 

 


Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Ondersteun Kerkbode se joernalistieke projek

Ons redaksionele invalshoek is “Meer lig as hitte”. Ons hou jou op hoogte van kerknuus en bied ’n platform vir verhelderende lesersdeelname.
Teken in op ons weeklikse elektroniese nuusbrief of ondersteun ons werk vir so min as R20 per maand

Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.