Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Boek: Gendergeweld: Dapper, belangrike gesprek oor mans se rol in probleem en oplossing

Geweld teen vroue: Dit is tyd dat mans begin praat saamgestel deur Bernard Lategan, Jody Hendricks, Willemien Brümmer, Kopano Ratele en Chris Jones Uitgewer: Naledi 2023 Resensent: Rethie van Niekerk Vanaf 25 November tot 10 Desember vanjaar word die 16 dae van aktivisme teen geslagsgebaseerde geweld wêreldwyd gedenk, soos elke jaar sedert 1991. Die samestellers […]

Boek: Gendergeweld: Dapper, belangrike gesprek oor mans se rol in probleem en oplossing Lees verder

Boeke

Boek: Oor wanhoop, aanpassing en ’n reis met genade

Onbeskryflike genade deur Stefaans Coetzee Uitgewer: Lux Verbi, 2023 Resensent: Maryke Hansen Stefaans Coetzee maak dit duidelik dat hy nie sy verlede is nie. Buiten die string ander etikette wat hy homself so mildelik toe-eien, wil ek een ding byvoeg: eerlik. Want dít is hy. Dié vertelling van sy lewe, sy grootwordjare, sy lewe in

Boek: Oor wanhoop, aanpassing en ’n reis met genade Lees verder

Boeke

Boek: Gedigte bied eerlike kyk na verlies en ’n worstel met geloof

Die lewe is ’n asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting saamgestel deur Frieda van den Heever Uitgewer: Tafelberg Uitgewers, 2023 Resensent: Rethie van Niekerk Om woorde te gee wanneer daar geen woorde is nie, dit is die werk van digters. In hierdie bundel het Frieda van den Heever vir haar lesers woorde versamel wat

Boek: Gedigte bied eerlike kyk na verlies en ’n worstel met geloof Lees verder

Boeke

Boek: Skrywer bied dieper verstaan van Palestynse verset

21 Voices from Israel and South Africa: Why the Palestinian struggle matters deur Marthie Momberg Uitgewer: Naledi, 2023 Resensent: Johan van der Merwe   Die oomblik dat jy 21 Voices die eerste keer ter hand neem, voel jy aan: Hierdie is ’n buitengewone boek. Maak jy die boek oop, onderstreep Breyten Breytenbach se aanprysing dadelik

Boek: Skrywer bied dieper verstaan van Palestynse verset Lees verder

Boeke
In Sonneblomme & sneeu in Oekraïne vleg Michele Potgieter ’n persoonlike getuienis met die verhaal van die ontstaan van ’n geloofsgemeenskap in Reni, Oekraïne skryf Pieter Steyn.

Boek: Michele Potgieter se aangrypende getuienis uit Oekraïne

Sonneblomme & sneeu in Oekraïne deur Michele Potgieter Uitgewer: Lux Verbi, 2023 Resensent: Pieter Steyn In Sonneblomme & sneeu in Oekraïne vleg Michele Potgieter ’n persoonlike getuienis met die verhaal van die ontstaan van ’n geloofsgemeenskap in Reni, Oekraïne. Die Potgieters vertrek as pasgetroudes na Oekraïne om met die minimum voorbereiding die evangelie te bring.

Boek: Michele Potgieter se aangrypende getuienis uit Oekraïne Lees verder

Boeke

Elders gesien: Boek wil nadenke aanmoedig oor WRK se nuwe ekumeniese visie en aksie rondom sending en evangelisasie

Saam na die Lewe: sending en evangelisasie in veranderende landskappe is die Afrikaanse vertaling van die Wêreldraad van Kerke (WRK) se nuwe dokument oor sending en evangelisasie getiteld, Together towards life: mission and evangelism in changing landscapes.  Volgens ’n bondige oorsig deur CLF gee die boek praktiese leiding oor hoe die kerk oor sending moet

Elders gesien: Boek wil nadenke aanmoedig oor WRK se nuwe ekumeniese visie en aksie rondom sending en evangelisasie Lees verder

Boeke

Boek: Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid ’n mens?

Ontmoet God in gebed Deur Esté Geldenhuys Uitgewer: NB Uitgewers, 2022 Resensent: Annatha Nel Ontmoet God in gebed vat jou deur ’n studie van wie God is. Dit is hierdie waarheid wat ons dra deur ’n gebedslewe, sodat gebed nie net ’n af en toe daad sal wees nie, maar eerder ’n lewe van aanbidding

Boek: Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid ’n mens? Lees verder

Boeke

Boek: Ervaring en wysheid help skrywer om ’n mooi ‘kaart’ vir ander te skep

Die stem van die Herder: Die lewensaar van ’n dissipel Deur Deon Loots Uitgewer: CLF, 2023 Resensent: Fanie (SJ) Herholdt Dit is verfrissend om ’n gesprek te volg van ’n Afrikaans-gereformeerde met onder andere ’n Spaans-katolieke non, ’n ryk Franse vrou, ’n arm Russiese pelgrim, ’n Kopties-ortodokse monnik, ’n akademiese Protestant, ’n hedendaagse filosoof en

Boek: Ervaring en wysheid help skrywer om ’n mooi ‘kaart’ vir ander te skep Lees verder

Boeke

Boek: Om in die feite (beter woord vir ewige ‘probleme’) geleenthede raak te sien

Flip thinking: The life-changing art of turning problems into opportunities Deur Berthold Gunster Uitgewer: Penguin Random House, 2023 Resensent: Frederick Marais Flip thinking, of “omdenken” soos dit oorspronklik in Nederlands gemunt is, is volgens Gunster ’n kuns. Dié kuns word eintlik intuïtief beoefen deur elke Suid-Afrikaner wat elke dag uitgedaag word met probleme. Gevolglik sal

Boek: Om in die feite (beter woord vir ewige ‘probleme’) geleenthede raak te sien Lees verder

Boeke

Elders gesien: Nuwe boek bied ’n ‘reis deur tyd en ruimte op soek na geloof, hoop en liefde’

Aardewurm, Tydboom en die Springmat is spesiaal vir kinders van 9-12 jaar oud geskryf met die doel om spontane gesprekke oor geloof los te maak. Diep geloofsvrae, waarmee jonk en oud worstel, word op ’n verstaanbare, opwindende en humoristiese manier aangepak.    Die boek is geïnspireer deur Andries Cilliers se boek Onder die blaredak: Verwonderd oor

Elders gesien: Nuwe boek bied ’n ‘reis deur tyd en ruimte op soek na geloof, hoop en liefde’ Lees verder

Boeke

Boek bied ’n nuwe perspektief op leierskap vir missionale gemeentes

Polycentric leadership: Toward a new theoretical model for global leadership deur Joseph W Handley, Jr Uitgewer: Regnum Books International, 2022 Resensent: Arnold Nadel Net nog ’n leierskapsboek? Beslis nie. Handley bring ’n nuwe perspektief vir missionale gemeentes oor hoe leierskap kan funksioneer. Die doel is om aan te toon hoe die gesamentlike leierseienskappe in die

Boek bied ’n nuwe perspektief op leierskap vir missionale gemeentes Lees verder

Boeke

Boek: ’n Storie van val, opstaan en diep delf – fiksieskrywer vertel haar eerlike storie oor kanker wat terugkom

Van vrees na vrede: Hoe ongeneeslike kanker my leer leef het deur Madelein Rust Uitgewer: Lux Verbi, 2023 Resensent: Hilze-Marie Malherbe Madelein Rust is bekend vir haar misdaad- en toekomsfiksie. In hierdie outobiografiese vertelling, ’n opvolg tot Kanker Schmanker, vertel sy haar eerlike storie van kanker wat terugkom. Hierdie is nie ’n kry-my-jammer-boek wat mooi

Boek: ’n Storie van val, opstaan en diep delf – fiksieskrywer vertel haar eerlike storie oor kanker wat terugkom Lees verder

Boeke

‘Mudiwa wangu’ / My geliefde … Sendingpioniers se liefdesbriewe in boekvorm

Haar pa, Coen Brand, het “ongemaklik gevoel” om met Ettie Louw te trou oor sy kom uit die bekende Murray/Louw-familie. Toe vra hy haar of sy vir hom sal wag dat hy op Stellenbosch verder leer … Só het vyf jaar verloop waarin hulle elke week vir mekaar geskryf het. Die honderde liefdesbriewe uit hierdie

‘Mudiwa wangu’ / My geliefde … Sendingpioniers se liefdesbriewe in boekvorm Lees verder

Boeke

Christina Landman se stem (en credo) klink op uit die hart van ons land se baie pyn

Christina Landman – ’n Lewe Uitgewer: Lux Verbi Resensie deur Le Roux Schoeman   Hier het ons die pakkende verhaal van ’n dominee, dosent, ma, navorser, narratiewe terapeut, rubriekskrywer, historikus van mondelingse oorvertellings … Iemand wat deur haar lewe, soos die digter Rilke ons almal aanmoedig, haar vrae gelééf het en nou haar insigte met

Christina Landman se stem (en credo) klink op uit die hart van ons land se baie pyn Lees verder

Boeke
Soeke na nederigheid: ‘Laat staan die “selfie” en kyk eerder in die spieël’ – só skryf prof Jannie le Roux na die lees van 'Humble: Free yourself from the traps of a narcissistic world'.

Soeke na nederigheid: ‘Laat staan die “selfie” en kyk eerder in die spieël’

Humble: Free yourself from the traps of a narcissistic world deur Daryl van Tongeren Uitgewer: Welbeck Publishing Group, 2022 Resensent: Jannie le Roux Alhoewel predikante en pastore dikwels die lof van nederigheid besing, is daar ’n beduidende graad van narsisme onder baie kerkleiers! Dit is een van die nagevorste stellings deur Daryl van Tongeren wat

Soeke na nederigheid: ‘Laat staan die “selfie” en kyk eerder in die spieël’ Lees verder

Boeke

Feite oor verslawing met groot kundigheid toegelig

Sober: ’n Praktiese gids na vryheid van verslawing deur Willie Pienaar Uitgewer: LAPA, 2023 Resensent: Christa Rudd Sober: ’n Praktiese gids na vryheid van verslawing is ’n boek volgepak met feite en inligting oor verslawing, maar meer spesifiek oor alkoholafhanklikheid. Die skrywer verkies hierdie term bo die meer algemene term van alkoholisme. Hy verwys ook

Feite oor verslawing met groot kundigheid toegelig Lees verder

Boeke

Nuwe boek veral vir “soekers” in die kerk van groot waarde

Geloofsgesprekke in die Tsitsikamma deur Julian Müller Uitgewer: Malherbe-Uitgewers 2022 Resensent: Barry van der Merwe ’n Nuwe boek uit die pen van Julian Müller! Müller kyk in dialoogvorm eietyds na die Twaalf Artikels. Daar is lidmate wat sukkel om die Twaalf Artikels Sondae in die erediens te sê. Hierdie boek nooi hulle uit om deel

Nuwe boek veral vir “soekers” in die kerk van groot waarde Lees verder

Boeke

Skrywers begelei lesers kundig deur die kernbewegings in Jesus se lewe

Ons wil Jesus sien deur Coenie Burger en Marius J Nel Uitgewer: Bybel-Media, 2022 Resensent: Mardi Badenhorst In Ons wil Jesus sien, gebruik Coenie Burger en Marius J Nel die verskeie stasies van Jesus se lewe, naamlik sy geboorte tot en met sy hemelvaart (en selfs beloofde wederkoms), om gelowiges te help om ’n getuienis

Skrywers begelei lesers kundig deur die kernbewegings in Jesus se lewe Lees verder

Boeke

Verskeidenheid van temas verbind met soeke na die sin van die lewe

Daar is méér deur Daniël J Louw Uitgewer: Naledi, 2023 Resensent: Carike Noeth Dit is bykans onmoontlik om nie deur hierdie boek meegevoer te word deur die magdom van kennis en inhoud nie. Spiritualiteit word op ’n unieke manier gebruik as lens om oor ’n verskeidenheid van temas te reflekteer. Louw draai elke klip om

Verskeidenheid van temas verbind met soeke na die sin van die lewe Lees verder

Boeke

Ontdek meer oor hóé jy glo in nuwe gids oor “geloofstyle”

Faithstyle deur Nico Simpson Uitgewer: Bybel-Media, 2022 Resensent: Yolandi Kok FaithStyle deur dr Nico Simpson is ’n omvattende boek wat gelowiges en gemeentes wil help om te verwoord waar hulle hulleself op die geloofsreis bevind. Dit is ook ’n waardevolle hulpbron vir verdere groei van welke punt lesers hulleself ook al bevind. Simpson fokus nie

Ontdek meer oor hóé jy glo in nuwe gids oor “geloofstyle” Lees verder

Boeke
Skrywers, uitgewers en kerklui het die prysfonds deur die loop van die aand geloof as ’n reuse-aansporing en stimulus binne die Christen-boekebedryf en breër teologiese landskap. Foto's: Le Roux Schoeman

Andrew Murray-prysfonds: Wenners aan die woord oor groensake, profesie, vals profete en kerkeenheid by vanjaar se oorhandiging

Ná die wenners van vanjaar se Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings in April aangekondig is, het verskeie van die wenners hul pryse in persoon ontvang tydens ’n geleentheid wat op 26 Mei in Kaapstad aangebied is. Kerkbode doen verslag.   2023 se wenners is: Martin Laubscher: Die Andrew Murrayprys vir Teologiese Boeke in Afrikaans Retief

Andrew Murray-prysfonds: Wenners aan die woord oor groensake, profesie, vals profete en kerkeenheid by vanjaar se oorhandiging Lees verder

Boeke

Andrew Murray-prysfonds 2023: Die verweefdheid van die Skotte se invloed op Suid-Afrika se kerklike lewe

The Scots Afrikaners: Identity politics and intertwined religious cultures deur Retief Müller Edinburgh University Press, 2022 Resensie deur Ruhan Fourie Ek het skaars my vraag klaar gestel toe Retief Müller spoedig antwoord: “Nee, die prys beteken baie vir my!” Die wenner van die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemene Christelike publikasies in ’n amptelike taal van

Andrew Murray-prysfonds 2023: Die verweefdheid van die Skotte se invloed op Suid-Afrika se kerklike lewe Lees verder

Boeke
Scroll to Top