Andrew Murray-prysfonds 2023: Waardige wenboek pak uit wat lesers by Barth kan leer oor Christus as Priester, Koning en Profeet
Publieke teologie as profetiese teologie? deur Martin Laubscher African Sun Media, 2022 Resensie deur Gideon van der Watt Die Andrew Murray-prys vir teologiese boeke in Afrikaans is vanjaar toegeken aan dr Martin Laubscher vir sy boek Publieke teologie as profetiese teologie? – ’n Kritiese beskouing van die sosio-ekklesiologiese implikasies van die drieërlei amp in die […]




















