Die Andrew Murray-prysfonds het pas kortlyste vir die 2023-pryse vir teologiese en algemene Christelike publikasies aangekondig.
Die wenners van pryse word, saam met dié van toekennings, in April bekend gemaak.
Kortlys vir die Andrew Murrayprys vir Afrikaanse teologiese publikasies (alfabeties)
- In daardie tyd was daar reuse deur Piet Meiring, uitgegee deur CLF | Lees meer
- Publieke Teologie as Profetiese Teologie? deur Martin Laubscher, African Sun Media | Lees meer
- Ons sal sterwe, ons sal lewe deur Johan Cilliers, CLF | Lees meer
- Saam in God se teater deur Ian Nell, CLF | Lees meer
- Verby ons gedagtes deur Willem Nicol, Bybel-Media | Lees meer oor die skrywer
Kortlys vir die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemene Christelike publikasies in ‘n amptelike taal afgesien van Afrikaans (alfabeties)
- A Family of Reformed Churches in Africa deur G van der Watt en M Odendaal, uitgegee deur CLF | Lees meer
- Angry Love deur J Kerbi, CLF | Lees meer
- I am a Man deur J Mofokeng wa Makheta, Lux Verbi | Lees meer
- Lockdown, Love and Lament deur M Weeder, African Lives | Bestel hier
- The Scots Afrikaners deur R Müller, Edinburgh University Press | Lees hier
Kortlys vir die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk in ’n amptelike taal (alfabeties)
- Ek onthou deur Anton Müller, uitgegee deur Flyleaf Publishing Distribution
- Ligvoets vir harte sonder heinings deur F Rossouw, Bybel-Media | Lees en bestel hier
- Publieke Teologie as Profetiese Teologie deur Martin Laubscher, African Sun Media
- Trading Justice for Peace deur CS Solomons, AOSIS
- Toe als nog groen was deur An-Mari do Carmo, LUCA
Verklaring uitgereik deur Frits Gaum Voorsitter: Andrew Murray-prysfonds, 27 Mei 2023.
Geborg
