Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Kyk: Video van Andrew Murray-prysfonds se prysepartytjie

’n Program oor die prysoorhandigingsfunksie van die Andrew Murray-prysfonds vroeër vanjaar op Wellington, is Sondag 4 Desember op kykNET uitgesaai. Die uitsending was om 10:30 (Kanaal 144) en om 12:00 (Kanaal 146). Die Andrew Murrayprys is vanjaar gewen deur Louis Jonker, Jan Botha en Ernst Conradie vir hulle boek, Die Bybel in fokus, die Andrew

Kyk: Video van Andrew Murray-prysfonds se prysepartytjie Lees verder

Boeke Video

Hoe om oor die dood, hartseer en verlies te praat

Jou kind en verlies deur Solet Scheeres Uitgewer: LAPA, 2022 Resensent: Quinette le Roux-Weitsz ‘Alle kinders van alle agtergronde van alle rasse van alle geslagte van alle intelligensies van alle gelowe het die reg daarop dat die verlies wat hulle ervaar, erken word, het die reg op behoorlike ondersteuning, het die reg op genoeg tyd

Hoe om oor die dood, hartseer en verlies te praat Lees verder

Boeke
U2 se 1987-album The Joshua Tree het my lewe verander met hulle lied “I still haven’t found what I’m looking for.” Dié lied het my roeping bevestig om in 1988 Teologie te gaan studeer, skryf Francois Mulder in die artikel hieronder. Die foto hierbo wys Bono, afgeneem op 24 Mei 2017 in Houston, Texas. Foto: Francois Mulder

Sonder liefde is ek bankrot, skryf Bono in nuwe, omvattende lewensverhaal

Bono se outobiografie is deurtrek met Bybelse verwysings, geloofsworstelinge en nederige geloofsbelydenisse, skryf Francois Mulder met die verskyning van Surrender: 40 songs, one story deur die hoofsanger van die Ierse rockgroep U2. Vir meer as 40 jaar is dit Bono (doopnaam Paul David Hewson) se lirieke en melodieë saam met Larry Mullen jr (tromme), Adam

Sonder liefde is ek bankrot, skryf Bono in nuwe, omvattende lewensverhaal Lees verder

Boeke

Oor liggame gepraat: Wie se stories en stemme word (nie) gehoor?

Sexual reformation? Theological and ethical reflections on human sexuality Uitgewer: Pickwick Publications, 2022 Resensent: Le Roux Schoeman Daar is min publikasies met ’n tema en aanslag waarin beide Tinder en Luther figureer. En nog minder publikasies waarin jy Luther, Tinder, Netflix en ART (Assisted Reproductive Technologies) sal raaklees. Sexual reformation? is so ’n boek …

Oor liggame gepraat: Wie se stories en stemme word (nie) gehoor? Lees verder

Boeke

Ontdek en verander hiermee valshede wat jy oor jouself glo

The good and beautiful you deur James Bryan Smith Uitgewer: Intervarsity Press, 2022 Resensent: Tom Smith James Bryan Smith het bekendheid verwerf vir sy praktiese boeke, wat gemeentes help om as dissipels gevorm te word. Sy reeks The good and beautiful God, Good and beautiful life en Good and beautiful community is van Intervarsity Press

Ontdek en verander hiermee valshede wat jy oor jouself glo Lees verder

Boeke

Genesing vir die mensdom se ‘oudste wond’

Gender equity and reconciliation deur William Keepin en Cynthia Brix Uitgewer: HOHM Press, 2022 Resensent: Louis van der Riet Die afgelope paar jaar het gesprekke, debatte en amptelike besluite oor gender, seksualiteit en lyflikheid in die geledere van ons kerke, skole en samelewing op vele maniere aandag geniet. Dit is tekenend van ’n soeke na

Genesing vir die mensdom se ‘oudste wond’ Lees verder

Aktueel Boeke

Kinderboeke: Sommer vir die pret

Vetplant feetjies deur Fiona Moodie, Antjie Krog en Ingrid de Kok Uitgewer: Umuzi, 2022 Resensent: Rethie van Niekerk As jou oog al Kersboom se kant toe staan, is Vetplant feetjies ’n heerlike geskenk vir oud en jonk. Die span gerekende skrywers en kunstenaar lewer ’n toon-krul lekker verseboek wat plaaslike vetplante behoorlik laat lewe. Langs

Kinderboeke: Sommer vir die pret Lees verder

Boeke

Stewige naslaanwerk ontsluit liedereskat

Liedboekgids – U omring my met liedere deur Daleen Kruger Uitgewer: Bybel-Media, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk Ek onthou uit my studentedae by die Kweekskool op Stellenbosch, bidure met proff Gawie Cillié en Pieter van der Westhuizen – prof Cillié regop langs die klavier, gesangeboek in die hand, De Villiers krom gebuig oor die klavier,

Stewige naslaanwerk ontsluit liedereskat Lees verder

Aktueel Boeke

Die verhaal van sestien susterkerke

A family of Reformed churches in Africa (Tweede Uitgawe) deur Gideon van der Watt en Mariëtte Odendaal Uitgewer: CLF, 2022 Resensent: Willem Schoeman Die NG Kerk in Suid-Afrika is inderdaad nie ’n eiland nie, maar deel van ’n familie van gereformeerde kerke in Afrika. Die boek A family of Reformed churches in Africa vertel die

Die verhaal van sestien susterkerke Lees verder

Aktueel Boeke

Ivor Swartz skryf ingelig, toeganklik, treffend oor depressie

Kies die lewe: Leer dans in depressie deur Ivor Swartz Uitgewer: Lux Verbi, 2022 Resensent: Willie de Koker Wat ’n interessante boek om te lees! Swartz gebruik eenvoudige taal, gewone woorde, kort sinne, hoofstukke met opskrifte en temas wat aktueel is vir “depressievegters” en die mense wat naby aan hulle leef, asook vir depressiehelpers. Sy

Ivor Swartz skryf ingelig, toeganklik, treffend oor depressie Lees verder

Boeke

Dien ek God as Koning of probeer ek my eie koninkryk bou?

Geniet God! deur Deon Loots Uitgewer: CLF, 2022 Resensent: Karlien Becker Geniet God! geskryf deur Deon Loots is ’n “lekker-lees” boek wat dit regkry om jou hart diep te tref! Dit het ’n verstaanbare woordeskat, kort hoofstukke en saamdink-vrae wat jou intrek en uitdaag tot ’n hele lewenswyse wat Jesus volg. Die boek fokus op

Dien ek God as Koning of probeer ek my eie koninkryk bou? Lees verder

Boeke

Geloofsworsteling kan ook innooi eerder as wegdryf

Het ek my geloof verloor? deur Pierre du Plessis Uitgewer: Lux Verbi, 2022 Resensent: Guillaume Smit Dit is nie aldag dat ’n boek teologiese worstelings so aanroer dat ’n mens met ’n groter liefde vir God anderkant uitkom nie. Du Plessis se boek slaag daarin om die radikale opmerking: “ek dink ek het my geloof

Geloofsworsteling kan ook innooi eerder as wegdryf Lees verder

Boeke

Kom ontdek ’n vars perspektief rondom verlies

Geseënd is die wat treur deur Susan Jordaan (red) Uitgewer: Lux Verbi, 2022 Resensent: Cecile Murray-Louw Hierdie roerende samestelling van kort persoonlike verhale van verlies is ’n waardevolle metgesel vir lesers wat bemoediging nodig het op hulle individuele pad van genesing. Namate elke skrywer gemeenskaplike emosies uitlig, ontdek ons dat die pyn en hartseer van

Kom ontdek ’n vars perspektief rondom verlies Lees verder

Boeke
Die gesprek oor lewe en dood is so oud soos menswees daarom waardeer hy die eerlike manier waarop Johan Cilliers hiermee worstel skryf dr Johann Voges.

Evangelie ‘herskryf ons definisie van die dood’

Ons sal sterwe, ons sal lewe deur Johan Cilliers Uitgewer: Barnabas Uitgewers, 2022. Resensent: Johann Voges Al is die gesprek oor lewe en dood so oud soos menswees, bly ons steeds daaroor stomgeslaan. Daarom waardeer ’n mens die eerlike manier waarop Johan Cilliers hiermee worstel. Sy wye leeskennis en eie lewenservaring word geskryf in die

Evangelie ‘herskryf ons definisie van die dood’ Lees verder

Boeke
‘The Scots Afrikaners’ span omvangryke literatuur met skatte uit die NG Kerk se argief saam, om ’n vars dog statige interpretasie van die kerk se geskiedenis te gee, skryf dr Ruhan Fourie.

Vars, statige interpretasie van Skotse invloed op NGK

The Scots Afrikaners: Identity politics and intertwined religious cultures in Southern and Central Africa deur Retief Müller Uitgewer: Edinburgh University Press, 2022 Resensent: Ruhan Fourie Die verhaal van die NG Kerk, wat bestaan uit ’n ryk verskeidenheid kleiner verhale, is diep verweef met die geskiedenis van Suid-Afrika. Tog is daar ’n gebrek aan verantwoordelike geskiedskrywing

Vars, statige interpretasie van Skotse invloed op NGK Lees verder

Aktueel Boeke
Jaco Strydom wil met sy nuwe boek ‘Alle sondaars welkom’ ons denke kom skuif en ons manier van leef uitdaag, maar veral ons liefde vir ander laat groei, skryf Sarizé Retief.

Strydom se boek wil ons liefde vir ander laat groei

Alle sondaars welkom deur Jaco Strydom Uitgewer: Lux Verbi Uitgewers, 2022. Resensent: Sarizé Retief ’n Mens lag met tye uit jou maag uit vir Jaco Strydom se stories in Alle sondaars welkom. Ander tye het die verhale my in my diepste wese gekonfronteer en skaam gelaat. Alhoewel die teks redelik maklik lees, word daar diep

Strydom se boek wil ons liefde vir ander laat groei Lees verder

Boeke
Dit was toe hy besef dat swart evangeliste se stem te dikwels grootliks afwesig is in die vele boeke oor die geskiedenis van die NG Kerk se groei in Suider-Afrika, dat die idee geplant is vir die navorsing wat tot sy nuwe boek gelei het, sê die afgetrede antropoloog en skrywer, prof Piet Jonas. Foto: Heléne Meissenheimer

Boek wil stem gee aan rol van swart evangeliste

Vir iemand wat ver reis om die evangelie te deel, is die moeilikste deel nie die afstand tot daar nie, maar om die mense te leer ken, lief te kry en te verstaan. As jy dit nie kan regkry nie, kan jy net sowel by die huis bly. Só sê die afgetrede antropoloog en skrywer,

Boek wil stem gee aan rol van swart evangeliste Lees verder

Boeke
Hy het nog nooit die Bybel ervaar as ’n boek wat sê jy moet ophou dink nie sê dr Andries Cilliers wat hoop sy nuwe boek 'Onder die blaredak: Verwonderd oor die gawe om te kan glo' sal mense uitnooi om in gesprek te bly oor geloof. Foto's: Heléne Meissenheimer

Nuwe boek: ‘God se genade is groter as my gemors’

Hy ken ook vrae oor geloof in God en die Bybel, sê dr Andries Cilliers onlangs by die bekendstelling van sy boek Onder die blaredak: Verwonderd oor die gawe om te kan glo. Maar hy kry dit nie reg om op te hou glo nie. In die boek bekyk Cilliers, as gewilde skrywer en leraar

Nuwe boek: ‘God se genade is groter as my gemors’ Lees verder

Artikels Boeke

RESENSIE | Hoe sal Afrikaanssprekendes die Grieks die beste hoor?

Die Nuwe Nuwe Testament – ’n Getroue vertaling in vars Afrikaans deur Stephan Joubert en Jan van der Watt Uitgewer: Carpe Diem Media, 2022 Resensent: Rethie van Niekerk Is daar regtig nog ’n Afrikaanse vertaling van die Bybel nodig? Dit is sekerlik die eerste vraag wat almal vra, maar dis ook my eerste vraag wanneer

RESENSIE | Hoe sal Afrikaanssprekendes die Grieks die beste hoor? Lees verder

Boeke

’n Bybelstudiegids buite jou gemaksone

Bybelse antwoorde op uitdagings van ons tyd Redakteurs: Braam Hanekom, Johannes Mouton en Chris Wheeler Uitgewer: Sentrum vir Publieke Getuienis, 2022 Resensent: Karlie Liebenberg Was jy al ooit op soek na relevante temas vir Bybelstudie- of omgeegroepe? Bybelse antwoorde op uitdagings van ons tyd is ’n Bybelstudiegids wat sewe verskillende temas aanbied. Dit is ’n unieke

’n Bybelstudiegids buite jou gemaksone Lees verder

Boeke
Scroll to Top