As gebed ’n leë gewoonte raak …
Tussen angs en sekerheid – gedagtes rondom gebed deur Ferdinand Deist Uitgewer: Lux Verbi, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk Tussen angs en sekerheid is ’n heruitgawe van Deist se klassieke skrywe oor gebed. Hierdie boek uit die laat 1970’s het in 1980 die Andrew Murrayprys ontvang. Deist se werk is inderdaad, soos wat Stephan Joubert […]
As gebed ’n leë gewoonte raak … Lees verder
Boeke




















