Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

"JM Vorster raak komplekse etiese gesprekke van ondermeer aborsie, genadedood, die doodstraf, die huwelik, ras en seksualiteit aan, en evalueer dit vanuit hierdie teologiese perspektief van lewe," skryf dr Carike Noeth in haar resensie.

Boek poog om teologiese perspektief te bied op komplekse etiese gesprekke

Boek poog om teologiese perspektief te bied op komplekse etiese gesprekke   The Gift of Life. Towards an ethics of flourishing personhood deur JM Vorster  Uitgewer: AOSIS Boeke, 2021 Resensent: Carike Noeth In The Gift of Life kyk die skrywer deur middel van Gereformeerde teologiese etiek na die etiek van menslike florering. Vorster se siening […]

Boek poog om teologiese perspektief te bied op komplekse etiese gesprekke Lees verder

Aktueel Boeke

Pas bekend: Kortlyste vir Andrew Murray-prysfonds (2022)

Die Andrew-Murray-prysfonds se kortlyste vir pryse in 2022 is bekend gemaak. Die wenners van bostaande pryse, sowel as die ontvangers van toekennings – die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Christelike musiek, die CLF-Elise Tempelhoff-toekenning vir omgewingsbewaring, en die Jaap Durand-Denise Ackermann-toekenning vir eenheid, geregtigheid en versoening – word in April aangekondig. Die oorhandigingsfunksie vind op 27 Mei

Pas bekend: Kortlyste vir Andrew Murray-prysfonds (2022) Lees verder

Boeke
Magda Slabbert was getroud met 'n beroepsoldaat tydens die Bosoorlog en het haar lewensverhaal vir ervare storieverteller Maretha Maartens vertel.

Vertelling stel vrae oor verstaan van God, verbond en genade

Klankgrens: ’n Oorlog teen geloof en hoop deur Maretha Maartens en Magda Slabbert Uitgewer: LUCA, 2022 Resensent: Elmarie Dercksen   Magda Slabbert, getroud met Rufus, ’n beroepsoldaat tydens die Bosoorlog, nou afgetree as regiment-sersantmajoor van 1 Spesiale Diensbataljon, het haar lewensverhaal aan Maretha Maartens vertel. Dit het die ervare storieverteller Maartens drie jaar geneem om

Vertelling stel vrae oor verstaan van God, verbond en genade Lees verder

Aktueel Boeke
Verruklik is die beste woord waarmee Rethi van Niekerk skryf sy hierdie bundel kan beskryf met 70 daaglikse refleksies wat Marina Strydom sedert die begin van die grendeltyd neergepen het.

Skrywer herinner dat God ‘aan die ander kant van woorde’ is

Floreer deur Marina Strydom Uitgewer: Enroute Publiseerders, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk   Verruklik. Dit is die beste woord waarmee ’n mens hierdie refleksies van Marina Strydom kan beskryf. Ander woorde wat by ’n mens opkom, is stylvol, sag, eerlik, realisties, deernisvol, uitsonderlik. Ons trek in Maart van 2022, maar hierdie is reeds my gunsteling-boek

Skrywer herinner dat God ‘aan die ander kant van woorde’ is Lees verder

Boeke
Die boek "verwys na die wens wat ouers het om saam met hulle kind op avonture te gaan. Dit vang die eenvoud van gesinslewe vas sonder om aanneming op te hemel," skryf Tilana Meyer-Morkel in haar resensie van 'Jy is ’n wens'.

Aanneming word hier genormaliseer eerder as opgehemel

Jy is ’n wens deur Jaco Jacobs, geïllustreer deur Tumi K Steyn Uitgewer: Pan Macmillan, 2022 Resensent: Tilana Meyer-Morkel   Jaco Jacobs se Jy is ’n wens is ’n aangrypende boek wat die diversiteit en eenvoud van die wens vir ’n kind deur aanneming vasvang.   Hierdie boek, saam met die kleurryke (letterlik en metafories)

Aanneming word hier genormaliseer eerder as opgehemel Lees verder

Aktueel Boeke
"Ben gaan skool toe is ’n kosbare boek, veral vir kinders wat vanjaar vir die eerste keer “grootskool” toe is," skryf Rethie van Niekerk in haar resensie van hierdie nuwe kinderboek met prag-illustrasies deur Johan Strauss.

Kosbare boek help met oorgang

Ben gaan skool toe deur Zuleka Smit, met illustrasies deur Johann Strauss Uitgewer: Luca, 2022 Resensent: Rethie van Niekerk   Ben gaan vir die eerste keer grootskool toe. Sy aanvanklike opgewondenheid verander vinnig in vrees. Hy is alleen. Hy voel asof hy nie goed genoeg is nie. Een aand lees Ben se mamma saam met

Kosbare boek help met oorgang Lees verder

Boeke
"Cas Vos se vermoë om met woorde te skilder maak dit ’n heerlike ervaring vir almal wat lief is vir digkuns," skryf dr Willem Wiid in sy onlangse resensie van hierdie nuwe digbundel.

O, die heerlikheid van die liefde!

Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos Uitgewer: Naledi, 2021 Resensent: Willem Wiid   Hierdie bundel bevat ’n vertaling van Hooglied vanuit Hebreeus na Afrikaans, met meegaande tegniese kommentaar op die teks. Hierop volg vertalings van ’n klompie liefdesgedigte uit antieke Egipte en ’n paar van Vos se eie liefdesgedigte. Die buiteblad skep

O, die heerlikheid van die liefde! Lees verder

Boeke
Anderkind is 'n historiese jeugverhaal oor die pessiek, soos die Spaanse Griep beskryf word - 'n verhaal waar die leser vermoed dat God dalk self seerkry in tye van swaarkry soos 'n pandemie. Só meen Cas Wepener en sy tienerdogter Adriana, wat albei die boek gelees het en hul gedagtes daaroor deel.

Daar is baie seer in hierdie towerwêreld … maar daar is ook iets anders

Anderkind deur Betsie van Niekerk Uitgewer: Tafelberg, 2021 Resensente: Hierdie resensie verteenwoordig die gekombineerde mening van pa en dogter. Adriana Wepener (17) en Cas Wepener het albei die boek gelees en hulle gedagtes met mekaar gedeel.   Dit is Suid-Afrika net meer as ’n eeu gelede. Dood in die gewaad van die H1N1-virus beweeg van

Daar is baie seer in hierdie towerwêreld … maar daar is ook iets anders Lees verder

Boeke

Jaarprogram wil gelowiges help rus vind

In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert Uitgewer: Luca, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk In die teenwoordigheid van die Allerhoogste is ’n jaarprogram wat gelowiges wil help om rus te vind in die teenwoordigheid van God. Joubert sê dat dit nie dagstukkies of ’n geestelike kitsresep is nie, maar ’n handleiding vir die

Jaarprogram wil gelowiges help rus vind Lees verder

Boeke
Hierdie vertellings lees maklik en sit gerieflik in jou kop, totdat die laaste sin of ’n woord skielik die hele storie – steeds ligweg – in jou hart gaan aflaai, skryf die resensent hieronder.

LiG-rubriekskrywer dartel ligvoets deur die lewe

Ligvoets deur Fourie Rossouw Uitgewer: Bybel-Media, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk Ligvoets is ’n versameling kort, lekker-lees stories deur Fourie Rossouw, ’n keur van sy rubrieke wat vantevore in LiG gepubliseer is. Presies soos die titel te kenne gee, dartel Rossouw ligvoets deur die lewe. Sy vertellings lees maklik en sit gerieflik in jou kop,

LiG-rubriekskrywer dartel ligvoets deur die lewe Lees verder

Boeke
Of dit liefdesgedigte, uit Hebreeus vertaal in Afrikaans, 'n inspirerende nuwe dagstukkieboek deur Susan Coetzer of 'n roman vir die oogdou is - daar is leesgenot vir elke smaak. Foto: Pexels

Boeke vir grootmense se leesgenot

O, die heerlikheid van die liefde! [aesop_image img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2021/12/Onder-die-vlerke-van-jou-Liefde1.jpg” panorama=”off” align=”right” lightbox=”off” captionsrc=”custom” captionposition=”left” revealfx=”off” overlay_revealfx=”off”]   Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos Uitgewer: Naledi, 2021 Resensent: Willem Wiid Hierdie bundel bevat ’n vertaling van Hooglied vanuit Hebreeus na Afrikaans, met meegaande tegniese kommentaar op die teks. Hierop volg vertalings van ’n klompie

Boeke vir grootmense se leesgenot Lees verder

Boeke
Hoekom is daar natuurrampe? Is daar 'n duiwel? Wat nou as ek ja sê vir Jesus? Dit is die soort vrae wat twee nuwe interaktiewe gesprekgidse vir tieners probeer beantwoord. Foto: iStock

Interaktiewe gesprekgidse vir jong gelowiges

GOM vir jou stukkende wêreld – 5 waarhede om aan te kleef deur Jan Vermeulen [aesop_image img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2021/12/Gom.jpg” panorama=”off” align=”left” lightbox=”off” captionsrc=”custom” captionposition=”left” revealfx=”off” overlay_revealfx=”off”] Uitgewer: Luca, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk Gom vir jou stukkende wêreld is ’n heerlike, interaktiewe boek vir tieners. Eenvoudig geskryf en kreatief uitgelê, met kort, verteerbare stukkies inligting is dit

Interaktiewe gesprekgidse vir jong gelowiges Lees verder

Boeke
Soek jy oulike leesstof vir jou kind se Kerskous? Drie nuwe Afrikaanse lekkerleesboeke het Thania Botha se oog gevang. Foto: iStock

Lekkerlees-jeugboeke vir die Kerskous

[aesop_image img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2021/12/Wolf1.jpg” panorama=”off” align=”left” lightbox=”off” captionsrc=”custom” captionposition=”left” revealfx=”off” overlay_revealfx=”off”] Wie skrik vir Wortel Wolf? deur Leon-Ben Lamprecht   Uitgewer: Tafelberg, 2021 Wolf is bekend as die skurk in verskeie klassieke kinderverhale, maar somtyds “is” iemand ’n skurk omdat dit die storie is wat nog altyd oor hulle vertel is … Wie van ons doen regtig

Lekkerlees-jeugboeke vir die Kerskous Lees verder

Boeke
‘Weer Mamma, weer!’ smeek Barbara-Mari Swarts se tweejarige dogtertjie by haar vir nog ’n keer se herlees van Pampoenpit se groen gevoel. Dit doen sy maklik want die boek met sy pragtige illustrasies ‘lees soos ’n melodie’ soos ook die ander drie prag kinderboeke waaroor sy vir Kerkbode skryf. Foto ter illustrasie

’n Blou feetjie, ’n pampoetpit met gevoelens en fabelagtige diere

Blou Feetjie deur Lizette Rabe met illustrasies deur Mandi Fuchs Uitgewer: Naledi, 2021 Blou Feetjie word glimlaggend en moeiteloos lewendig deur die blaaie van die boek. [aesop_image img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2021/12/Blou-Feetjie_3.jpg” panorama=”off” align=”right” lightbox=”off” captionsrc=”custom” captionposition=”left” revealfx=”off” overlay_revealfx=”off”] Haar pragtige, boeiende karakter nooi jou saam op reis, in ’n atmosfeer van omgee, nuuskierigheid en vreugde. Lank nadat ek die

’n Blou feetjie, ’n pampoetpit met gevoelens en fabelagtige diere Lees verder

Boeke

Skattejag: Van Memel tot Moerdyk

Die NG Kerk – ons erfenis – ’n fotoversameling van die argitektoniese skatte van 139 NG kerke in SA deur Philippe Menache en Helmut Wolff Uitgewer: Skrywers, 2021 Die outeurs Menache en Wolff het al presteer deur in ander soortgelyke publikasies Suid-Afrika se kerkboukuns te bevorder. Wat hierdie uitgawe interessant maak, is die feit dat

Skattejag: Van Memel tot Moerdyk Lees verder

Boeke

Om teen ‘drake’ te waak: ’n Moet-boek vir ouers en versorgers

Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen Uitgewer: Human & Rousseau, 2019  Kindermolestering is ’n skrikwekkende werklikheid. Sowat ’n derde van Suid-Afrika se kinders word voor die ouderdom van 17 seksueel misbruik. Hoe beskerm ons kinders hierteen? Fanie Viljoen se Die dag toe die draak kom hanteer hierdie kwessie. Kinders kan hulleself nie

Om teen ‘drake’ te waak: ’n Moet-boek vir ouers en versorgers Lees verder

Boeke

Praktiese gids vir duideliker kommunikeer op digitale platforms

Digital body language deur Erica Dhawan Uitgewer: HarperCollins, 2021 Ek kan WhatsApp nie verdra nie. Dit voel of ek 24/7 besig is om boodskappe te bestuur, tussen die naguile wat om 2 vm boodskappe stuur en die oggendmense wat van 5 vm af inval. Ewe skielik is alles dringend. Noudat mense selfs belangrike sake oor

Praktiese gids vir duideliker kommunikeer op digitale platforms Lees verder

Boeke
Ds Freek Swanepoel met sy boek Die eerste tree: Die NG Kerk en versoening, 1994-1998. Die boek is ook nou in digitale formaat beskikbaar en handel oor die NG Kerk se besluite by die 1994-sinode, waar hy as voorsitter opgetree het, en wat die kerk in die vier jaar daarna gedoen het. Foto: Heléne Meissenheimer

Verhaal van NG Kerk se ‘eerste treë na versoening’ nou ook as eboek beskikbaar

Hy was in die voorsitterstoel tydens ’n sinode van vele eerstes … Die eerste sinode wat vroue as afgevaardigdes bygewoon het. Die eerste sinode waar ’n staatshoof ongenooid opgedaag en ’n spreekbeurt gekry het … Maar “wie kon nou vir president Nelson Mandela nee sê?” glimlag ds Freek Swanepoel wanneer hy hierdie episode herroep in

Verhaal van NG Kerk se ‘eerste treë na versoening’ nou ook as eboek beskikbaar Lees verder

Boeke Nuus

Oordenkings bied reis na wáre betekenis van vriendelikheid vanuit die Bybel

100 Dae van vriendelikheid: Gebruik die alledaagse om sagkens heel te maak deur Andries Cilliers Uitgewer: Lux Verbi, 2021 In ’n tyd waarin soveel mense gefokus is op oorlewing en selfbehoud, wil die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers die leser op ’n reis neem. Aan die hand van 100 kort, kragtige oordenkings word

Oordenkings bied reis na wáre betekenis van vriendelikheid vanuit die Bybel Lees verder

Boeke

Bundel dien as getuienis vir vredemaker-teoloog

“Vrede vir julle!” Oordenkings oor geregtigheid, versoening en eenheid onder redaksie van Eddie Orsmond en Gideon van der Watt, ter viering van Piet Meiring se 80ste verjaarsdag Uitgewer: CLF, 2021 Woensdagoggend so net voor etenstyd is dit tyd vir ’n nuwe Missiologie-klas by prof Piet Meiring. Baie van ons was opgewonde om hom te ontmoet

Bundel dien as getuienis vir vredemaker-teoloog Lees verder

Boeke
Scroll to Top