Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Verhaal van reis, geloofswor­steling en struggle bied wye blik op volheid van menswees

Angry love deur Jenni Kirby Uitgewer: Barnabas Uitgewers, 2021 In Angry love weef Jenni Kirby ’n aantal komplekse sake saam in een lewensverhaal, van onder meer ’n regering se onderdrukkende stelsel, familie, woede, trauma, sosiale gereg­tigheid, identiteit, geloof en liefde. Geloof en politieke aktivisme word die raamwerk vir Kirby se lewe en werk. Kyk gerus […]

Verhaal van reis, geloofswor­steling en struggle bied wye blik op volheid van menswees Lees verder

Boeke

Belese teoloog oor God wat ons ook ‘anderkant verstaan’ ontmoet

Verby ons gedagtes deur Willem Nicol Uitgewer: Bybel-Media, 2021 Willem Nicol se nuutste boek, Verby ons gedagtes: Oop vir verrassende ontmoetings met God, is op die rakke en ’n heerlike feeslees lê hiermee voor! Dit is ’n “volwasse” boek: die geboorte daarvan het bykans 20 jaar tevore reeds in Nicol se gedagtes plaasgevind. Máár, om

Belese teoloog oor God wat ons ook ‘anderkant verstaan’ ontmoet Lees verder

Boeke

Kinderbediening: Konteks en Ubuntu word hier op die naam genoem

With the eyes of a child deur Mawonga Phaphile Celesi Uitgewer: Bybel-Media, 2021 With the eyes of a child deur Mawonga Phaphile Celesi begin met ’n fokus op wat kinderbediening is. Dit is ’n missie van God, uitgevoer deur opgeleide mentors wat as bedienaars van die Woord optree. Hulle is rolmodelle wat die uitdagings van

Kinderbediening: Konteks en Ubuntu word hier op die naam genoem Lees verder

Boeke

UITTREKSEL | Izak de Villiers: Van kansel tot (Sondag)koerant

Soos modes, verander gebruike – selfs norme – gedurig. Wat eendag nog ’n duiwelsding is, het hom ander dag stilletjies as aanvaarbare manier van doen ingewurm. Die kerk se gesindheid jeens Sondagkoerante is een terrein waarop daar deur die jare nogal beweging was, skryf Hennie van Deventer in hierdie uittreksel van sy nuwe boek Koerantkamerade*,

UITTREKSEL | Izak de Villiers: Van kansel tot (Sondag)koerant Lees verder

Boeke

Ligland-reeks gee broodnodige insig, woorde en vaardighede

Sofia en die grot deur Siegfried Louw Uitgewer: Bybel-Media, 2021 Wanneer jy ’n boekeblad soos Kerkbode s’n hanteer, pro­beer ’n mens om ’n wye spektrum van verskillende soorte publikasies te lees, om die diversiteit van ons lesers te dien. Siegfried Louw se Ligland-reeks is egter só belang­rik, dat dit gemaklik nog ’n kykie verdien! Kerkbode

Ligland-reeks gee broodnodige insig, woorde en vaardighede Lees verder

Boeke

Tutu se lewensverhaal wys skakel tussen spiritualiteit en geregtigheid

Desmond Tutu: A spiritual biography of South Africa’s confessor deur Michael Battle Uitgewer: Naledi, 2021 Suid-Afrikaanse uitgawe nou beskikbaar in boekwinkels. Michael Battle herinner ons in hierdie merkwaardige biografie dat ons “doen” en “wees” alles met mekaar te doen het. Hy kies om vanuit die lens van spiri­tualiteit Desmond Tutu se lewe te beskryf. Battle

Tutu se lewensverhaal wys skakel tussen spiritualiteit en geregtigheid Lees verder

Boeke

Swanepoel bied eerlike vertelling uit ’n tyd van vele eerstes vir die NG Kerk

Die eerste tree: Die NG Kerk en versoening, 1994-1998 deur Freek Swanepoel Uitgewer: Cordis Trust Publikasies, 2021 “In 1990 was dit tyd vir bely, soos deur Willie Jonker en die Dagbestuur by Rustenburg. Vanaf 1994 was dit weer tyd om te sê: ‘Ons is jammer.’ Daar is ’n tyd vir profete en daar is ’n

Swanepoel bied eerlike vertelling uit ’n tyd van vele eerstes vir die NG Kerk Lees verder

Boeke

Verhelderende fokus op ‘interne oriëntering van leiers’

Jesus-leierskap: Hoe om te lei in ’n veranderende wêreld deur Roedolf Botha Uitgewer: Lux Verbi, 2021 Hoe om ’n gemeenteleier te wees in ons verwarrende, verande­rende, Covid-wêreld (of dan VUCA-wêreld – kort vir Volatility, Uncertainty, Complexity en Ambiguity – soos wat mense graag deesdae praat). Dit is die saak wat Roedolf Botha vernuftig bespreek in

Verhelderende fokus op ‘interne oriëntering van leiers’ Lees verder

Boeke

Om erns te maak met ‘crazy-sounding’ Skrifgedeeltes – en dit juis as gelowige

How (not) to read the Bible: Making sense of the anti-women, anti-­science, pro-violence, pro-slavery and other crazy-sounding parts of Scripture deur Dan Kimball Uitgewer: Zondervan Reflective, 2020 Dit was die titel van Dan Kimball se nuutste boek, How (not) to read the Bible: Making sense of the anti-women, anti-science, pro-violence, pro-slavery and other crazy-sounding parts

Om erns te maak met ‘crazy-sounding’ Skrifgedeeltes – en dit juis as gelowige Lees verder

Boeke

Hartseer en rou: Soms kan jy eenvoudig sê: ‘Ek’s jammer.’

Notes on grief deur Chimamanda Ngozi Adichie Uitgewer: HarperCollins, 2021 As jy die naam Chimamanda ­Adichie op die omslag sien, weet jy by voorbaat dat jy ’n meesterstuk in jou hand het. Notes on grief is ’n essay wat Adichie geskryf het na haar pa se dood in Junie 2020. Natuurlik is dit tydloos, maar

Hartseer en rou: Soms kan jy eenvoudig sê: ‘Ek’s jammer.’ Lees verder

Boeke

Dana Snyman en Nadia Marais se bestes saam gebundel

Glo-stories deur Dana Snyman en Nadia Marais Uitgewer: Bybel-Media, 2020 Met die resensie gee ek sommer ook kennis aan al my geliefdes, dat hulle vanjaar vir hulle verjaarsdag kopieë van hierdie lekker boek gaan kry. Glo-stories is die perfekte geskenk, ongeag die ontvanger. Dit is ’n boek wat opbou en bemoedig, ideaal opgedeel sodat jy

Dana Snyman en Nadia Marais se bestes saam gebundel Lees verder

Boeke

Hier is Andrew Murray nie net held, maar ook worstelende dominee

Andrew Murray: From spark to flame – A biographical novel deur Olea Nel Uitgewer: Chairvaux House, 2021 Indien jy lus het vir ’n lekkerlees, storie-formaat biografie wat jou ’n kykie in Andrew Murray se eie soeke na ’n Geesvervulde lewe gee, is hier­die boek aan te beveel. From spark to flame is geskryf met Andrew

Hier is Andrew Murray nie net held, maar ook worstelende dominee Lees verder

Boeke

Skokkende verhale uit Middeleeue bied tog lesse vir vandag

Bloedbruide van Christus 2: Vrouemartelaars in die Middeleeue deur Jaap Durand en Verena Schoeman Uitgewer: Bybel-Media, 2021 In die eerste Bloedbruide van Christus het Durand en Schoeman vertel van vrouemartelaars in die eerste drie eeue na Christus. In hierdie tweede volume word die tydperk rondom die Hervorming belig, met spesifieke fokus op Spanje (en die

Skokkende verhale uit Middeleeue bied tog lesse vir vandag Lees verder

Boeke

Puik inleiding tot vroueregte

Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings van Bybelse tye tot vandag deur Bettina Wyngaard Uitgewer: Lux Verbi, 2021 Bettina Wyngaard het ’n besonder ambisieuse projek aan­gepak. Met Onverskrokke vroue gee sy ’n voëlvlug oor die stand van vroueregte in Suid-Afrika, tel­kens met perspektiewe vanuit die reg en die Bybel. Onder hoofstukke soos die vrou en die

Puik inleiding tot vroueregte Lees verder

Boeke
The book With the Eyes of a Child - Sharing God’s love with the young ones, by pastor Mawonga Phaphile Celesi, is aimed at parents as well as Sunday School teachers and all those involved in children's ministry.

VIDEO: How to share God’s love with the young ones

A new book published by Bible Media provides a tool to guide children to a relationship with Jesus.  The book With the Eyes of a Child – Sharing God’s love with the young ones, by pastor Mawonga Phaphile Celesi, is aimed at parents as well as Sunday School teachers and all those involved in children’s

VIDEO: How to share God’s love with the young ones Lees verder

Boeke Video

Om telkens nuut te luister en te dink uit Bybelse verhale

Encouraging encounters deur Nel van Doorn Uitgewer: Bybelkor, 2020 Hoe lyk ontmoetings wat men­se oor grense skuif en aan mekaar verbind? Nel van Doorn skryf in haar voorwoord reeds oor wat sy by Martin Buber geleer het: “In die geval van ’n ware ontmoeting tussen my en die ander, sien ons nie langer kleur, hare

Om telkens nuut te luister en te dink uit Bybelse verhale Lees verder

Boeke
Anton Müller staan langs ds Lambert Jacobs op die kansel. Foto’s: Elsje Büchner

Eiesoortige vertelling lok soms ’n traan, soms skaterlag

Ek onthou: ’n Outistiese seun se le­wensreis deur Anton Müller Uitgewer: flyleaf Publising & Distribution, 2020 (tweede druk 2021) Ek sal dié prentjie nooit vergeet nie: Hy stoot sy fiets doodrustig in die kerkpaadjie af en parkeer dit netjies langs die preekstoel. Daarna stap hy op na kollega Lambert Jacobs, wat op die preekstoel met

Eiesoortige vertelling lok soms ’n traan, soms skaterlag Lees verder

Boeke
In reaksie op die onlangse verskyning van Ben du Toit se boek God – Is daar ’n ander antwoord? ’n Bevrydende reis, het prof Jaap Durand op soek gegaan na “ligpunte” in Du Toit se opspraakwekkende boek. Foto: Le Roux Schoeman

Jaap Durand: Ryke herinnering leef in skrywer wat bly soek

Jaap Durand gaan sit aan die hoof van die etenstafel en neem sy vrou, Sonja, se hand. Sy neem op haar beurt die hand van Glenda Reynecke, ’n verpleër wat gemaklik inskakel by die Durand-egpaar se daaglikse roetine hier in die La Clémence-aftreeoord buite Stellenbosch. Dan vra die 86-jarige teoloog die seën en middagete begin.

Jaap Durand: Ryke herinnering leef in skrywer wat bly soek Lees verder

Boeke
Van Bybelse tye af tot vandag toe word die vraag na God se handelinge in die geskiedenis bevraag­teken en verdedig. Al is hierdie vraag deur die eeue heen gevra, moet ons tog erken dat ons hier met ’n relatiewe nuutjie in die Suid-Afrikaanse teologiegeskiedenis te doen het. Miskien was dit sluimerend binne Afrikaanssprekende geledere en tree dit nou eers onomwonde na vore, skryf Jaap Durand in die uittreksel hieronder. Foto: Le Roux Schoeman

Uittreksel: Jaap Durand oor Godsontkenning en geloofsbeslissing

Kerkbode publiseer vandeesweek ’n baie verkorte weergawe van ’n uitgebreide dokument waarin prof Jaap Durand sy argumente in groter besonderhede uitbou. Indien jy sou belangstel om sy boek, wat in ontwikkeling is, te koop, kan jy Hester Fourie per e-pos kontak by hester@bmedia.co.za. – Red. Dis nie ’n nuwe debat nie, maar ’n relatiewe nuutjie

Uittreksel: Jaap Durand oor Godsontkenning en geloofsbeslissing Lees verder

Boeke

Leer meer oor ekologie én die manier waarop ons ander behandel

Jy kan die wêreld verander deur Lucy Bell. Vertaal deur Fanie Viljoen Uitgewer: Human & Rousseau, 2021 Het jy geweet dat daar meer plas­tiek­flaminke as regte flaminke in die wêreld is? Sondag 6 Junie is Biddag vir Ekologie en Jy kan die wêreld verander is die ideale hulpmiddel om kinders en volwasse­nes toe te rus

Leer meer oor ekologie én die manier waarop ons ander behandel Lees verder

Boeke
Scroll to Top