Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Kinders se dinge: van prettig laf tot roerende vertellings

Vat 5! ’n Versameling prenteboeke met stories deur Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Wendy Maartens, Theresa van Baalen, Marita van der Vyver en illustrasies deur Alida Bothma, Zinelda McDonald, Alzette Prins, Maja Sereda en Chris Visser Uitgewer: Lapa Uitgewers, 2021 Met radikaal verskillende illustrasiestyle, wissel die stories in hierdie versameling van prettig laf tot roerende […]

Kinders se dinge: van prettig laf tot roerende vertellings Lees verder

Boeke

Spangenberg se nuutste is geensins slegs vir kinders

Bybelstories in perspektief deur Sak­kie Spangenberg Uitgewer: Naledi, 2020 Rondom die publikasie van Die Bybel: 2020-vertaling is dikwels opgemerk dat ons kennis oor die Bybel en die tekste wat daarin saamgebundel is veral gedurende die vorige eeu aansienlik toegeneem het. Voor en ná die onlangse Marslan­ding het gesprek oor nuwe inligting oor die uitdyende heelal

Spangenberg se nuutste is geensins slegs vir kinders Lees verder

Boeke

Reeks: Nou takel Siegfried Louw angstigheid via koddige karakters

Ben en die drakie deur Siegfried Louw Uitgewer: Bybel-Media, 2021 Kerkbode het vroeër vanjaar berig oor dr Siegfried Louw se boek Die klip in Lisa se borskas, waarin hy kinders en volwassenes help om te dink oor die dood van ’n geliefde. In Ben en die drakie pak Louw die netelige onderwerp van angstigheid. LEES

Reeks: Nou takel Siegfried Louw angstigheid via koddige karakters Lees verder

Boeke
Kerkbode het met Robert Vosloo, Sipho Mahokoto en Marnus Havenga, die redakteurs van Broken bodies and redemptive tables: The Lord’s Supper and its theological, historical and socio-political dimensions, gesels oor die betekenis en belang van die (L)iggaam, nagmaal en verlossing. Ander outeurs van dié publikasie is: Pieter van der Walt, Eugene Fortein, Elizabeth A Havenga, Marlene Maho­koto, Nadia Marais, Lisel Joubert, Cas Wepener en Dion Forster.

Broken bodies and redemptive tables: ‘Ons wond is waar ons heling lê’

Dié nuwe boek beweeg weg van abstrakte denke en geprekke en soek na die konkrete betekenis van die nagmaal, hoor Marileen Steyn by die drie redakteurs van dié publikasie. “Bodies matter.” Dit is die eer­ste woorde van die gedig “Prolegomenon” in die boek A body broken, a body betrayed, deur Marcia W Mount Shoop. Hierdie

Broken bodies and redemptive tables: ‘Ons wond is waar ons heling lê’ Lees verder

Boeke Rubrieke

Deur skryf­werk skep sy ’n ruimte van rus en refleksie

Die alfabet van oorvloed deur Lizette Murray Uitgewer: Bybelkor, 2020 Wat ’n bederf was dit nie om Die alfabet van oor­vloed deur Lizette Murray te lees nie! Elke hoofstuk is kort, maar treffend. Ek moes myself dwing om ’n bietjie stadiger te lees en elke gedeelte mooi te oordink nadat ek dit gelees het. Hierdie

Deur skryf­werk skep sy ’n ruimte van rus en refleksie Lees verder

Boeke

Ontgin geloofsgewoontes van die vroeë kerk deur skrywer se lens

Leef lig deur Jaco Strydom Uitgewer: Lux Verbi, 2021 Wat behels dit om Jesus te volg? Dit is nie so ’n eenvoudige vraag nie. Jesus self het volgens Markus 8:34 gesê iemand wat Hom wil volg, moet homself verloën en sy kruis opneem. Net daarna sê Jesus dat iemand wat sy lewe vir Hom en

Ontgin geloofsgewoontes van die vroeë kerk deur skrywer se lens Lees verder

Boeke

Mev ds word hier (uiteindelik) mevrou in eie reg

Randfigure: Stemme van toe tot nou deur Lisel Joubert en Isabel Murray (redakteurs) Uitgewer: Red Mouse Publication, 2020 Met goeie speurwerk volg die skrywers verskillende leidrade uit bronne wat eintlik aan ander mense se name gekoppel is in die NG Kerk Argief, om geskiedenis “van-onder-af” te skryf, eerder as uit die perspektief van die magtiges.

Mev ds word hier (uiteindelik) mevrou in eie reg Lees verder

Boeke

Leer hier meer oor ‘teodramatiese’ benadering tot praktiese teologie

Together in God’s theatre deur Ian Nell Uitgewer: Christelike Lektuurfonds, 2021 In Together in God’s theatre skryf Ian Nell ’n inleiding tot praktiese teologie. Hy bied ’n opsommende oorsig van die vakgebied, veral vir mense wat dit nie vantevore al bestudeer het nie. LEES OOK: Podsending: Roelf Meyer oor die uitdagings van vredemaak Nell gebruik

Leer hier meer oor ‘teodramatiese’ benadering tot praktiese teologie Lees verder

Boeke

Om kinders se weerlose wêreld te ken

Childhood vulnerabilities in South Africa: Some ethical perspectives deur J Grobbelaar en C Jones (reds) Uitgewer: Sun PReSS, 2020 In Childhood vulnerabilities in South Africa: Some ethical perspectives word onder Grobbelaar en Jones se redakteurskap die unieke omstandig­hede ondersoek wat bydra tot die weerloosheid van kinders in ons land. Die boek poog om beide krities-akademiese

Om kinders se weerlose wêreld te ken Lees verder

Boeke

Hoe gemaak met ‘toksiese’ gemeentes?

A church called Tov: Forming a goodness culture that resists abuses of power and promotes healing deur Scot McKnight & Laura Barringer Uitgewer: Tyndale Momentum, 2020 ‘Tov’ is ’n Hebreeuse woord. Dit beteken ‘goed’. God het na elke skeppingsdag gesê: ‘Dit is tov’. In hierdie boek van McKnight en Barringer wil die outeurs die leser

Hoe gemaak met ‘toksiese’ gemeentes? Lees verder

Boeke

VIDEO: Bedrewe skrywer wys hoe om swaar onderwerp lig te hanteer

Die klip in Lisa se borskas deur Siegfried Louw Uitgewer: Bybel-Media, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk Kinderboek oor die dood? Vir volwassenes mag dit met die eer­ste oogopslag vreemd klink. Tog is dit ’n onderwerp waaroor kinders dink en vrae vra. Maar hoe praat jy met kinders oor so iets? Wanneer jy meestal self nie

VIDEO: Bedrewe skrywer wys hoe om swaar onderwerp lig te hanteer Lees verder

Boeke Video
“Hierdie is nie net ’n skatkis van staaltjies uit die verlede nie. Die egte waarde hiervan is in die manier waarop ontginde argivale navorsing ten toon ge­stel word. Dit is toeganklik en leesbaar,” skryf prof Retief Müller, direkteur van die Nagel Institute for the Study of World Christianity by Calvin University oor ’n interessante nuwe publikasie geti­teld Randfigure – Stemme van toe tot nou. Foto: Johannes du Plessis-versameling.

Ontmoeting met ‘onbesonge’ mense

Isabel Murray is mede-redakteur van ’n interessante nuwe publikasie geti­teld Randfigure – Stemme van toe tot nou. Ek gesels met haar ná een van die bekendstellings wat in Desember ver­le­de jaar vir die boek gehou is. Saam met dr Lisel Joubert het hulle ’n boek gele­wer waarvan prof Retief Müller, direkteur van die Nagel Institute

Ontmoeting met ‘onbesonge’ mense Lees verder

Boeke Nuus
"Ek sukkel egter met Du Toit se 'ander antwoord', skryf James Kirkpatrick in die boekresensie hieronder. "Die ander antwoord verreken nie genoegsaam die kompleksiteit van die lewe en menswees nie. Dit hoor nie daardie blue note van Jazz waaroor Du Toit in Sprakeloos oor God (2003) skryf nie. Dit vul nie die lugleegte (hebel) waaroor Prediker lamenteer nie."

‘Binnestander’ bied tegelyk protes en pleidooi

Toe die boek God? Geloof in ’n postmoderne tyd in 2000 verskyn, skryf ek ’n waarderende resensie vir Beeld (11 Junie 2001) daaroor. Toe was Ben du Toit vir my die skrywer van ’n insiggewende boek. Vandag, twintig jaar later, probeer ek weer iets oor ’n boek van Ben du Toit sê. Baie het in

‘Binnestander’ bied tegelyk protes en pleidooi Lees verder

Boeke
Vir Ben Du Toit (bo) is dit belangrik dat mense verstaan sy huidige beskouing oor God en godsdiens is die resultaat van ’n proses en nie iets wat net skielik gebeur het nie, berig Jacobi M Helena in dié skrywersprofiel. Foto: Robert Cable

’n Ontmoeting met Ben du Toit: Die reis na ’n antwoord

Ben du Toit kom op ’n Desembermiddag met sy motorfiets by die Joostenberg Bistro langs die N1 buite Kaapstad aangery … Ons gesels vir meer as ’n uur met die NG Kerk se voormalige kommunikasiehoof oor sy binnereis wat skielik aktueel geword het en boekklubs laat gons. Tussen ons lê Du Toit se nuwe boek

’n Ontmoeting met Ben du Toit: Die reis na ’n antwoord Lees verder

Boeke
Hoekom mense glo in God, is een laag van die boek. ’n Ander laag is meer persoonlik en dit is waar ’n mens ook frustrasie en emosie (veral in Du Toit se “laaste preek uit die Bybel”) hoor. Die boek word beskryf as ’n bevrydende reis, maar dit het deurgaans hierdie leser laat dink aan die sêding uit ’n David Foster Wallace-skryfsel: “Everything I’ve ever let go of has claw marks on it.”

Prominente oudleraar karteer pad wat hom na ‘anderkant’ God lei

Seun word groot op ‘sendingveld’, studeer teologie, doen diensplig as jong man tydens die Grensoorlog, word gemeentedominee, lees wyd, kry later etiket van kritiese dominee/teoloog, verloor weldra geloof in God se bestaan, skryf daaroor om die “konseptuele trajek” te verskaf in hierdie boek wat gelowiges op verskillende wyses en vir uiteenlopende redes sal uitdaag. Ben

Prominente oudleraar karteer pad wat hom na ‘anderkant’ God lei Lees verder

Boeke

Met soveel geweld, wat beteken versoening?

Reconciliation, forgiveness and violence in Africa Redakteurs: Marius J Nel, Dion A For­ster en Christo H Thesnaar Uitgewer: African Sun Media, 2020 Laat ek sommer met die intrapslag sê: Hierdie boek lees nie noodwendig maklik nie. Dit is ’n akademiese werk wat vir sommige uitdagend kan wees om te lees. Tog is ek baie opgewonde

Met soveel geweld, wat beteken versoening? Lees verder

Boeke

König ontsluit Psalms se wysheid vaardig en vir eie tyd

Geloofskatte uit Psalms deur Adrio König Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy, 2020 Uit die pen van Adrio König kom hierdie klassieke popu­lêre kommentaar op die Psalms. Getrou aan die patroon van ’n tradisionele kommentaar, word die Psalms tematies verdeel (eerder as hoofstuk-vir-hoofstuk), met hier en daar vers-vir-vers eksegetiese kommentaar. Die Psalms word verdeel as kultuspsalms, klaagliedere, wraak­psalms,

König ontsluit Psalms se wysheid vaardig en vir eie tyd Lees verder

Boeke

‘Tokkies’ se stryd om geregtigheid geboekstaaf

Tokkies: Reflections on solidarity deur Eugéne Beukes, André Boezak, Nico Botha, Mariëte Frantz en Derrick Marco (redakteurs) Uitgewer: African Sun Media Uitgewers, 2020 Apartheidsinstellings soos die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) was onlosmaaklik verbind aan die stryd om bevryding. Studente wat aan die Fakulteit Teologie by dié instelling geswot het, het studente op die kampus gemobiliseer

‘Tokkies’ se stryd om geregtigheid geboekstaaf Lees verder

Boeke

Gids help met pad na kansel en reis daarna

Ons toekomsverhaal deur Pieter J Visser Uitgewer: Bybel-Media, 202 Ons wag nog dat 2020 behoorlik begin, dan trek ons al weer byna by Desember. Covid-19 ten spyt, wil ek my verstout om te raai dat dit nie die tradisionele “trou-seisoen” gaan stop nie. Dominees kan hulle gereedmaak hiervoor met Pieter Visser se baie handige, praktiese

Gids help met pad na kansel en reis daarna Lees verder

Boeke

Lekker boekgeskenk vir Kersseisoen

In Glo-stories kry jy twee unieke stemme in een boek. ’n Storieverteller en ’n dominee wat sistematiese teologie doseer. Twee van Kerkbode se gewildste stemme in ’n medium wat nie so vlie­tend soos die slimfoon of frommelbaar soos die papierkoerant is nie. Nadia Marais vertel oor haar doel met haar rubriek: “Ek probeer elke keer

Lekker boekgeskenk vir Kersseisoen Lees verder

Boeke Nuus
Scroll to Top