Oor God se grootsheid ook in kleinste dinge
God in die gewone – gewaarwordinge van dinge wat ons nie kan sien nie deur Karen Swart Uitgewer: Barnabas Uitgewers, 2020 “As mense godsdiens pleeg, is hulle altyd op soek na die asemrowende. Hulle wil snak na hulle asem en iets groter as groot ervaar. Die waarheid, die sin van die lewe, die kennis van […]
Oor God se grootsheid ook in kleinste dinge Lees verder
Boeke




