Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boekkompetisie: Jou kans om te wen

Lux Verbi / NB Uitgewers gee vir een gelukkige leser ’n kopie van Reënboog-melodie deur Anzil Kul­sen en Vreugde vir Larissa deur Elsa Winckler. Stuur ’n e-pos aan kbwedstryd@tydskrifte.co.za met “Vir Aan­dag: Lida Viljoen” as o­nder­werp. Vertel vir ons in 100 woorde van jou gunsteling Christelike boek wat in 2020 verskyn het. Gee ook jou woon­adres en selfoon­nommer. Sluitingsdatum: 31 Julie 2020.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top