Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Leer rym-rym van aanbidding, gehoorsaamheid

Gediggies vir vrolike gesiggies deur Aletté-Johanni Winckler, met illustrasies deur Wess-lee de Klerk. Uitgewer: Lux Verbi, 2020 Gediggies vir vrolike gesiggies is verskuilde lesse wat rympies gebruik “om lewenswaarhede speel-speel en op ’n ligte trant” oor te dra. Die hele boek is prettig en kleurvol. Kinders sal dit geniet om deur die kleurvolle bladsye en […]

Leer rym-rym van aanbidding, gehoorsaamheid Lees verder

Boeke

’n Moet vir volwassenes

In jou gedagtes deur Herman van Veen en Alida Bothma Uitgewer: Protea Boekhuis, 2020 Asemrowend. Beeldskoon. Skok­kend. Prettig. Ontstellend. Speels. Dapper. Weerloos. Verruklik vreemd. Dit is net ’n paar woorde waarmee ’n mens In jou gedagtes kan beskryf. Dit beskryf ook jou ervarings met die lees van die boek. In jou gedagtes is droomstukkies wat

’n Moet vir volwassenes Lees verder

Boeke

Goeie hulp vir Skrifverstaan

Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees deur Louis Jonker, Jan Botha en Ernst Conradie Uitgewer: Lux Verbi, 2020 Resensent: Deon Strydom Tik ’n mens die woord “Skrifverstaan” of selfs die woorde “Skrif misverstaan” in ’n soekenjin in, kry jy ellelange lyste van geskrifte. Na elke sinodebesluit, hetsy of dit oor

Goeie hulp vir Skrifverstaan Lees verder

Boeke

Job kan help met woordeskat bou vir geloofsworsteling

Met my hand op my hart deur Cas Vos Uitgewer: Cordis Trust Publikasies, 2019 Resensent: Juanita Greyvenstein Die boek Job is ’n literêre en teo­logiese skatkis wat die diepste van die mens se eksistensiële vrae aanspreek: Waar is God wanneer die regverdige ly? Baie min gelowiges beskik egter oor die vaardighede om hierdie Hebreeuse poësie

Job kan help met woordeskat bou vir geloofsworsteling Lees verder

Boeke

Skrywer nooi leser uit tot selfondersoek

Sexism and sin-talk: Feminist conversations on the human condition deur Rachel S Baard Uitgewer: Westminster John Knox Press, 2019 Resensent: Michelle Boonzaaier Die Suid-Afrikaanse teoloog Rachel S Baard is dosent by Union Presbyterian Seminary in Richmond, Virginia in die VSA. Haar boek, Sexism and sin-talk: Feminist conversations on the human condition, is vanjaar se wenner

Skrywer nooi leser uit tot selfondersoek Lees verder

Boeke

Historiese roman bekyk Dawid uit ongewone hoek

Dawid: Man na God se hart deur Cules Hammann Uitgewer: Biblaridion, 2019 Resensent: Elsje Büchner Daar is 1 168 verskillende ver­wy­sings na Dawid in die Bybel. Kleintyd word ons groot met die heldeverhaal van Dawid en Goliat. Gelowiges vind verder trooswoorde in vele Psalms wat aan Dawid toegedig word, waarvan Psalm 23 se­ker­lik die bekendste

Historiese roman bekyk Dawid uit ongewone hoek Lees verder

Boeke
Wyle Nico Smith se boek, In Mamelodi het ek my God gevind (heruitgawe 2018 en uitgegee deur Lux Verbi) is die wenner van die Andrew Murrayprys 2020.

BOEKPRYS: Korona kelder funksie, maar skrywers wen steeds groot

Hier volg die lys van wenners in vanjaar se Andrew Murray-prysfonds, soos op 1 April bekendgemaak deur dr Frits Gaum, die prysfondsvoorsitter. Die oorhandigingsfunksie van die pryse en toekennings wat gewoonlik in Mei plaasvind – die geboortemaand van dr Andrew Murray – sal, vanweë die Korona-pandemie, nie vanjaar plaasvind nie. Die formele oorhandiging van die

BOEKPRYS: Korona kelder funksie, maar skrywers wen steeds groot Lees verder

Boeke

Boeke: ‘n ‘Lockdown’-leeslys

Ons het Kerkbode-lesers en -medewerkers gevra om bietjie te gesels oor die boeke wat hulle hoop welkome afleiding in die volgende drie weke gaan bied. Nico Simpson, ’n digitale projekbestuurder by Bybel-Media, het ’n paar stories in gedagte: “Ek het drie halfgeleesde boeke op my lysie. Al drie gaan oor stories: die vertel van stories,

Boeke: ‘n ‘Lockdown’-leeslys Lees verder

Boeke Koronavirus

Op ’n skryfreis ná trauma

Om tot verhaal te kom – ’n Praktiese skryfgids Lizette Rabe Uitgewer: Lapa Uitgewers, 2019 Lizette Rabe, professor in joerna­listiek aan die Universiteit Stellenbosch, gebruik haar jarelange liefde en kennis vir woorde om ander te inspireer om te begin skryf. Skryf, of “journaling”, het haar help sin maak van haar wêreld na haar seun se

Op ’n skryfreis ná trauma Lees verder

Boeke

‘Nuwe moontlikhede rondom geloofstaal’

The language of faith in Southern Africa – Spirit world, power, community, holism Hermen Kroesbergen Uitgewer: AOSIS, 2019 Dis wyd bekend dat daar ’n skuif in Christenskap van die globale Noorde na die Suide plaasge­vind het. Tog is daar nog bitter min be­sin oor wat dit beteken. Veral siende dat die houding bestaan dat Afrika-Christene

‘Nuwe moontlikhede rondom geloofstaal’ Lees verder

Boeke

Leierskap wat nie vashou aan beheer

Missional leadership Nelus Niemandt Uitgewer: Oasis, 2019 Hierdie boek pak die gedagtes van Nelus Niemandt se popu­lêre boek Nuwe leiers vir nuwe werklikhede (2013) verder uit. Dit is egter primêr gerig op akademiese lesers. Die boek vra die vrae: Wie is die kerk? Wat doen die kerk? Hoe word die kerk georganiseer? Hoe lyk leierskap

Leierskap wat nie vashou aan beheer Lees verder

Boeke

Reis deur ’n wonderwêreld

Die Wonderwese Carina Stander Protea Boekhuis (2019), R250 Soos in Die Bergengel (2017) is jou reis deur Gabriëllië se wonderwêreld – dié keer aan die sy van ’n amper volwasse Eron Verberger – niks minder nie as verstommend. Dink jou dit in: rieteilande, pienk rivierdolfyne, identiese tweeling-verpleegsusters met spierwit wapperende hare op wit perde wat

Reis deur ’n wonderwêreld Lees verder

Boeke

‘Kosbare eerste tree’

Bloedbruide van Christus – Vrouemartelaars in die eerste eeue Jaap Durand en Verena Schoeman Uitgewer: Bybel-Media, 2019 Die swaartepunt van Bloedbruide is die teologiese refleksie op die ontwikkeling van martelaarskap per sé. Die skrywers slaag goed daar­in om die historiese agtergrond van martelaarskap te skets, van die Ou Testament deur na die tussentestamentêre tyd, na

‘Kosbare eerste tree’ Lees verder

Boeke

’n Stewige hulpmiddel vir Romeine-studie

Romeine: Hartklop van die evangelie Andrie du Toit Uitgewer: Christelike Uitgewers­maat­skappy, 2018 Die bekende Nuwe-Testamentikus Andrie du Toit het met Hartklop van die evangelie ’n omvattende, toeganklike studie van Romeine geskryf. Dis ’n stewige stuk werk, met 306 bladsye en klein kantlyne. Tog is dit juis vir ’n lekeleser ’n baie sinvolle bron. Du Toit

’n Stewige hulpmiddel vir Romeine-studie Lees verder

Boeke

Alleenboervrou meet alles aan die waarde van ’n sak voer

“Die voortslepende droogte waar mens en dier op hulle knieë gedwing is, bring verhale van mense wat juis in hier­die onuitspreeklike omstandighede hoop en selfs ook nuwe hoop gevind het. Nuwe lewe, so te sê, in hulleself, in hulle verhouding met ander, met God,” skryf Anoeschka von Meck in die voorwoord van dié boek. Hier

Alleenboervrou meet alles aan die waarde van ’n sak voer Lees verder

Boeke
Scroll to Top