Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

By die geleentheid sal die huidige skrywer van die Uit die Beek-Bybeldagboek, outeur en predikant Barend Vos, in gesprek wees met Stephan Joubert van e-kerk. Foto: Verskaf

Elders gesien | Lesers genooi om Bybeldagboek se 100ste uitgawe te vier

Uit die Beek is as die oudste Bybeldagboek in Afrikaans ’n bekende gesig op menige bedkassie langs die Bybel. Dit is volgende jaar 100 jaar sedert die eerste uitgawe en lesers word genooi om hierdie mylpaal te kom vier op Vrydagoggend 23 Augustus by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington. 

By die feestelike geleentheid, wat om 09:30 vir 10;00 begin, sal die huidige skrywer van die dagboek, bekroonde outeur en predikant Barend Vos, in gesprek wees met Stephan Joubert van e-kerk. Vos is ook die skrywer van die feesuitgawe, Uit die Beek 2025, wat die oggend bekendgestel word.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top