Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

‘Dit maak dat ek glo vandag’ - Coenie Burger vertel sy eie geloofstorie en van sy nuwe boek

Luister | ‘Dit maak dat ek glo vandag’ – Coenie Burger vertel sy eie geloofstorie en van sy nuwe boek

Hy het min pak gekry, maar dit was die keer wat sy pa hom nie pak gegee het nie wat hom met ander oё na sy pa laat kyk het. Dat hy sy pa as mens begin raaksien het. Iets soortgelyk het oor jare met hom gebeur in sy verhouding met God en hoe hy oor God voel. ’n Ontdekking dat God hom liefhet en omgee en na hom wil luister. “Dit maak dat ek glo vandag,” vertel dr Coenie Burger wie se nuutste boek* Verbind aan Christus: Om in vereniging met Christus te leef, pas verskyn het.

Hy begin ons gesprek met ’n aanhaling uit sy boek deur die gereformeerde teoloog Johannes Calvyn: “For my own part, I am overwhelmed by the depth of this mystery, and am not ashamed to join Paul in acknowledging at once my ignorance and my admiration … whatever is supernatural is clearly beyond our own comprehension. Let us therefore labour more to feel Christ living in us, than to discover the nature of that intercourse.

Die boek word uitgegee deur Bybel-Media.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top