Cas Wepener: Verbeel jou ’n seisoen van preeklose eredienste
Dis Pinkstertyd. En sedert die herlewing onder leiding van ds Gottlieb van der Lingen in die Paarl in 1861, beteken Pinkstertyd ook preektyd. Mense veronderstel dikwels ’n verband tussen preke en die werking van die Gees. Juis ook met Pinkster. So staan daar nog op baie kanselklede in Suid-Afrika: “So Spreek die Here.” In navolging […]
Cas Wepener: Verbeel jou ’n seisoen van preeklose eredienste Lees verder
Rubrieke


