Van die kantlyn | Ons kan omgee vir ’buitelanders’ asof dit ons en ons kinders is wat verjaag word
“Wat kyk jy?” Ek vra my man die vraag want ek hoor ’n geskree terwyl hy ’n video op sy selfoon kyk. “Dis kinders in Kraaifontein,” kom sy kriptiese antwoord. Ek sien later self van die video’s. Dit wys honderde tieners wat chaos maak. Die kinders het, na wat berig word, van een skool na […]













