Mediarubriek | Kerknuus en comments: Gekruisde lyne, ‘church hurt’ en negatiewe plesier
Wat is die béste uitkoms vir die leser van comments onderaan berigte oor veral Afrikaanse kerke met apartheidbagasie? Gestel vir ’n oomblik daar is ses winspunte daarin? Die verskeidenheid van stemme help my om die subjektiwiteit van my eie oortuigings raak te sien. Dit stel my gerus dat ander mense ook noukeurig deur die teks […]
Mediarubriek | Kerknuus en comments: Gekruisde lyne, ‘church hurt’ en negatiewe plesier Lees verder
Rubrieke
















