Op die drumpel van die groot hergeboorte
Met die eerste tree op ons reis terug na ons gereformeerde verlede bevind ons ons op die drumpel van die wêreld van die Renaissance. Dit beteken hergeboorte, en is gebruik om die herlewing van die waardes van die klassieke Griekse en Romeinse beskawings aan te dui. Die groot hergeboorte het aan die begin van die […]
Op die drumpel van die groot hergeboorte Lees verder
Reformasie 500






