Ons is God se bome wat rusplek gee
Onlangs bestuur ek op ’n Natalse plaaspad, op pad na my goeie vriendin. Orals oor die groen bulte staan daar verskillende soorte bome. Party groot, ander maar klein. Daar staan egter een boom, nie ver van die pad af nie. Hierdie boom is nie juis groot of indrukwekkend nie, maar gooi skadu tot in die […]
Ons is God se bome wat rusplek gee Lees verder
Nuwe stemme







