Gevra: ’n veelkantige kerk
Dit is ou nuus dat ons in ’n veelkantige tyd leef. Verskeidenheid en afwisseling is die in-ding. Die keuse lê lankal nie meer in een regte opsie uit twee moontlikhede nie. Dit is nie meer óf-óf nie, dit is eerder én-én. So ’n tyd huisves veelkantige mense. Mense vertolk ’n verskeidenheid van rolle in ’n […]
Gevra: ’n veelkantige kerk Lees verder
Op die kerkstoep







