’n Klaaglied teen oorlog
Die Guernica van die Spaanse skilder Pablo Picasso (1881-1973) lyk nie met die eerste oogopslag na religieuse kuns nie, maar sluit aan by die Bybelse kritiek teen die onmenslike behandeling van weerlose mense. Die skildery was ’n opdragwerk vir die Spaanse uitstalling by die Wêreldskou van 1937 in Parys. Dit het sedertdien ikoniese status verwerf […]
’n Klaaglied teen oorlog Lees verder
André Bartlertt








