Maak van eet ’n geloofsgewoonte
“I’m too busy to chew. That’s why I blend all my meals into smoothies …” Sommige van ons sal met Jarod Kintz se woorde kan identifiseer. Maaltye het vir baie van ons slegs ’n manier geword om ons liggaam te voed. Ek wonder soms hoe sal dit wees as ons anders oor ons maaltye begin […]
Maak van eet ’n geloofsgewoonte Lees verder
Gedagtes oor kerkwees









