Ek voorspel reën vir 2017
Die hemele het geopen op 1 Januarie 2017. Die dorre aarde het hom dikpens gedrink en wat oor is laat bymekaarkom in panne, damme, lopies en riviere. Die gebede van soveel gelowiges is verhoor en die ergste droogte in dekades is op baie plekke gebreek. Die jaar kon vir duisende landbouers en talle gemeenskappe nie […]
Ek voorspel reën vir 2017 Lees verder
Nelis Janse van Rensburg










