Oral reeds tekens van nuwe lewe
In gemeentes waar die Revised Common Lectionary as leesrooster gebruik word, kom die verhaal van Lasarus se opwekking uit die dood vanjaar tydens die Lydenstyd weer aan die orde. Dit is heel gepas aangesien hierdie gebeure volgens die Johannes-evangelie die direkte aanleiding was dat Jesus se vyande finaal besluit het om van Hom ontslae te […]
Oral reeds tekens van nuwe lewe Lees verder
André Bartlertt








