Gelowig en groen
Vergelyk ons die aarde se bogrond met die mens se vel, lyk die pasiënt erg verweer. Vrugbare bogrond is onontbeerlik vir kosproduksie ten einde die groeiende bevolking te voed. Ironies is landbou ’n groot bydraer tot gronderosie – iets wat kosproduksie en voedselsekerheid aan bande lê. Oorbewerking en -beweiding en ontbossing lei tot woestynbekruiping. In […]









