Nadia Marais: Geseënd is die geborenes
Dit was Vrouedag en dit is Vrouemaand. Soms wonder ek waarom ons vrouens gelukwens daarmee – veral gegewe dat hierdie publieke vakansiedag ’n herdenking is van die 1956-vroueprotes teen apartheidswetgewing, en daarmee vanuit ’n baie spesifieke geskiedenis gebore is. Is gelukwensing ’n herinnering daaraan dat vrouens waardeer (moet) word? Is dit ’n uitnodiging om opnuut […]
Nadia Marais: Geseënd is die geborenes Lees verder
Nadia Marais

















