’n Hedendaagse klaaglied: ‘Jesus en die kinders van Gasa’
Ons kweek ontstuimige woedes – deur ons stiltes, ons aandadigheid, ons versuim, ons vooroordeel, ons vroomheid … Só skryf Stephan de Beer in dié hedendaagse klaaglied. Jesus, Palestynse Jood toe U onder ons kom woon het, waar is U? Waar, Jesus, wanneer kinders in Gasa vermink en vermoor word? Het U u eie woorde vergeet […]
’n Hedendaagse klaaglied: ‘Jesus en die kinders van Gasa’ Lees verder
Rubrieke