Le Roux Schoeman | Hoe hou ’n mens die pole vas in ’n land van baie en min?
Die vreeslike ryk-geit van ryk en die vreeslike arm-geit van arm skeur ’n mens soms uitmekaar in dié land, skryf Le Roux Schoeman. Maar twee boeke deur sakejoernaliste verlig die spanning tussen daardie twee pole ietwat deur die Heilige Graal van kapitalisme (naamlik die oorspronklike sakegeleentheid) netjies te omraam en te praat met mense wat […]
Le Roux Schoeman | Hoe hou ’n mens die pole vas in ’n land van baie en min? Lees verder
Rubrieke
















