Jan Lubbe | Uit my kerkdagboek: ’n Briefie om te gedenk …
In die hartjie van die winter – op Woensdag, 23 Junie 1824 – word ’n eenbladsybriefie uit die “Coloniaal Kantoor” aan drie dominees in Kaapstad gestuur. In sierskrif. Lord Charles Somerset het ja gesê. Was daardie winter ook so onstuimig soos hierdie afgelope paar weke in die geteisterde “Kaap van Goeie Hoop”? Die Kaap het […]
Jan Lubbe | Uit my kerkdagboek: ’n Briefie om te gedenk … Lees verder
Rubrieke


















