Maak lig! Jou donasie van so min as R240 per jaar laat ons toe om ons digitale reikwydte te vergroot deur woord én video
Wil jy vanjaar meer lig as hitte die wêreld instuur? Meer “sense” as sensasie najaag? Dan is ons op dieselfde bladsy. Kerkbode vertel gemeentes se stories. En ons koppel werksoekers met geleenthede in die bediening via ons Vakatures-portaal. Maar ons is afhanklik van lesers se finansiële ondersteuning. Jou donasie van so min as R240 per […]




















