"Kan KI ’n preek skryf? Ja. Maar wat is die koste vir die kerk as ons nie meer duisende predikante het wat ure elke week reflekteer oor hoe om die Bybel te lees in hierdie tyd, hoe om die gemeente en die gemeenskap te lees, en hoe om ons woorde te vorm op wyses wat met tye ook protesteer teen die oorwegende opinies waarop groot taalmodelle gevorm is." Lees Cobus van Wyngaard se rubriek hieronder. Grafika geskep deur ChatGPT (Julie 2025)

Kan en móét kunsmatige intelligensie (KI) ons preke maak?

Ek wil eenvoudig twee vrae beantwoord: Kan en móét kunsmatige intelligensie (KI) ons preke maak? My vermoede is dat die feit dat KI preke kan maak ’n kragtige herinnering is wat die werklike waarde van preekmaak is, skryf Cobus van Wyngaard.    Die Skriflesing was uit Romeine 12. Gefokus op die middestad van Pretoria. Die […]

Kan en móét kunsmatige intelligensie (KI) ons preke maak? Lees verder

Rubrieke