Leier, jy lees jou gemeente verkeerd! | Waarom jou gemeente nie reageer soos jy dink hulle sal nie
Die afgelope paar jaar het byna 900 NG lidmate Bybel-Media se GeloofStyl-vraelys voltooi. Hulle response gee ons ’n helder prentjie van wie in ons gemeentes is. Nico Simpson bespreek die ses sterkste Geloofstyl-fasette wat wys hoe lidmate sin maak van hulle geloofslewe. Wanneer ’n mens die dominante fasette onder lidmate van die Nederduitse Gereformeerde […]
