‘Die kerk moet haar stem terugkry’
Marileen Steyn in gesprek met Janlu Kuyler Robertson is bekend vir vrugte – en vir wyn. Hoe gepas is dit dan dat Janlu, die predikant by Robertson Moedergemeente, se huis in ’n wynplaasstyl gebou is! Dis ’n groot, wit huis met ’n prieel wat die paadjie na die voordeur omsoom. Die studeerkamer is die ene […]
‘Die kerk moet haar stem terugkry’ Lees verder
Reeks 1: Predikante in 'n pandemie Reekse





















