‘Om dapper genoeg te wees om te hoop’
Marileen Steyn in gesprek met Ryk Brink Ek bel die predikant van Riebeeck Valley Community Church. Hy sal graag ’n onderhoud met my voer, sê hy, maar hy is gedurende die week by sy skool. By sy skool? Ja, hy is tentmaker* in die Riebeeckvallei. Naweke is hy by die gemeente; weeksdae is hy mnr […]
‘Om dapper genoeg te wees om te hoop’ Lees verder
Reeks 1: Predikante in 'n pandemie Reekse











