Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

AB
Skrywer: A Daniels
Screenshot 2025-07-30 at 12.26.20

AB het twee betekenisse. Dis eerstens die naam vir die vyfde maand in die Joodse godsdienstige kalender* en stem ooreen met die elfde maand in die Joodse burgerlike kalender. Dit dek dele van Julie en Augustus. Dié naam word nie in die Bybel* vermeld nie. Op die negende van die maand vas en rou die Jode* en word die eerste sowel as die tweede verwoesting van die tempel* gedenk. (Kyk ook by: Feeste*.)

Ab is tweedens in die Katolieke Kerk* die benaming vir die owerste van ’n (monnike-)klooster* of -orde*.

 

R250,00

Christelike Kernensiklopedie

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum

Vriende van Kerkbode

Raak ’n vriend van Kerkbode
No data was found
No data was found
Scroll to Top