
ABANA
Skrywer: A Daniels

ABANA is ’n rivier by Damaskus* in Sirië waar nog ’n rivier, die Parpar, na die suide daarvan voorkom. In sy toorn wou Naäman* eerder in die Abana was as in die vuil Jordaan* (soos beveel deur Elia* – 2 Kon 5:12) om van sy melaatsheid genees te word. Die rivier se moderne naam is Barada. Die Abana en Parpar sorg grootliks vir die vrugbaarheid waarvoor dié streek van Damaskus beroemd is.
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
No data was found
Vakatures
Vakatures

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar)
28 September 2026

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant
17 September 2026

